Vra vir Faffa

Klimopvergiftiging in wild

Vraag

Is klimop giftig vir Njalas en ander blaarvretende wild?

Antwoord

As die skrywer na Cynanchum spesies verwys, sal ek dit as potensieël giftig beskou. Dit affekteer beide herkouers asook perde. Daar is geen bevestigingsproewe in wildspesies gedoen waarvan ek bewus is nie.

Vir inligting oor klimopvergiftiging besoek die volgende skakel:

http://www.landbou.com/kundiges/vra-vir-faffa/vergiftiging-deur-klimop-cynanchum-spp/

Geskryf deur:

Prof. Christo Botha, Toksikoloog, Hoof van die Departement Parakliniese Studies, Fakulteit Veeartsenykunde, Universiteit van Pretoria (christo.botha@up.ac.za)

31 Augustus 2017


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.