Vra vir Faffa

Lusernproduksie op kleigrond

Vraag

Kan jy lusern plant in klei grond en sal dit ‘n verskil maak in jou oes?

Antwoord

As dit swart turf is (bv. ‘n Rensburg) of rooi kleigrond (bv. ‘n Hutton) kan produksie hoog wees met goeie bestuur.

Grondontledings is wel nodig om vas  te stel of die pH, fosfaat, kalium, ens. voldoende is vir lusernverbouing.

Verder moet dit net in gedagte gehou word dat lusern nie hou van versuiptoestande nie (“nat voete”)

Geskryf deur: Prof. Chris Dannhauser, Weidingskundige, chriswei@vodacom.co.za

17 November 2016

 


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.