Menu

Maak anatoliese herdershond reg groot

Vraag:

Anatoliese herdershonde verrig 'n baie belangrike taak op 'n skaapplaas. Hoe kan jy seker maak dié oppasser van jou kleinvee smee van dag een af 'n hegte band met sy trop?


Antwoord:

Klik op die meegaande skakel vir riglyne om 'n anatoliese herdershond reg groot te maak. Dit is in PDF-formaat.

15 Oktober 2007

6687 keer gelees | 3 kommentaar

Kommentaar
Slegs in Afrikaans


Mari Booysen

2013/12/21 11:18:02 PM

Vind die artikel baie insig gewend. Gaan dit toepas met my hond. Wil net weet of hierdie ras ook huishond kan wees? Dankie


mari

2014/02/06 10:04:08 PM

Weet julle waar kan ek so hond te koop kry?? Ekt nou al op OLX en junkmail en landbou weekblad gesoek


Janbez

2014/02/10 08:50:12 AM

Kontak adverteerder by 072 112 2991. Groete

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/04/14 15/04/14 %
Beesvleis A2/A3 3415c 3422c down 0.2
Speenkalf (lewend) 1723c 1719c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4638c 4636c down 0
Varkvleis (gem. prys) 2136c 2119c down -0.8
Braaikuikens 1712c 1721c down 0.5

Aandele

  • Namibiese Elite-koei: Bonsmara

    Funksioneel doeltreffende diere wat oral in alle toestande kan produseer, is die doelwit van mnr. Edward Hansen van Okahandja.

  • Sussex se Elite-koeie

    Met sý Sussex-beeste moet kommersiële boere op die veld wins kan maak, sê mnr. Chris Nel van Petrus Steyn.

  • Beefmasters se Elite-koei

    Mnr. Piet Human van Steynsrus se Beefmasters is die resultaat van die familie wat al 150 met beeste in die Vrystaat boer.

  • Drakensbergers se Elite-koei

    Jou oë kan vir jou jok, maar nie syfers nie, sê mnr. Edwin Schroeder van Dundee, eienaar van die Elite-koei in die Drakensberger-ras.