Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Perde / Bewegingsprobleme / Ringe-op-die-hoewe-van-perde

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Ringe op die hoewe van perde

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 24 Junie, 2011 - 21:33

Vraag

Wat veroorsaak stresringe op perde se hoewe?

Antwoord

Deur: DR. SYBRAND VAN DEN BERG

Ringe kan voorkom op een hoef, beide voor of agter hoewe of selfs op al vier hoewe. Dit kan die voorkoms van ‘n enkele „golf“ of herhalende golwe hê.

Die oorsaak kan fisiologies of patologies wees.
Fisiologiese oorsake kan a.g.v. voedings- of bestuursveranderings wees en kom voor as ‘n enkele ring, op al vier hoewe en groei geleidelik uit. Voorbeelde is die ring op die hoefies van vullens na speen en oorgang na vaste voedsel, byvoeging van konsentraat voeding in voorbereiding van skoue, laat fase van dragtigheid, seisoenverwisseling, strawwe atletiese programme en dies meer.
Patologiese oorsake is gewoonlik a.g.v.‘n siektetoestand of ernstige maagdermkanaal versteurings. Die bekendste voorbeeld is laminitis, wat op sigself deur verskeie faktore veroorsaak kan word. Ringe volg opmekaar en die hoewe neem uiteindelik die vorm van ‘n „slipper“ aan aangesien groei by die toon minder is as by die hiele. Dit kan een hoef aantas, beide voor hoewe, beide agter hoewe (seldsaam) of al vier hoewe. Die defektiewe groei van die hoewe is gewoonlik voortdurend van aard.
In sommige gevalle van patologiese aard kan enkele ringe op al vier hoewe ook voorkom. Voorbeelde hiervan is die nagevolg van ‘n hoë koorsreaksie en soms na inentings. Tensy die oorsaak behandel word, groei die ringe ook mettertyd uit en is van weinig belang.
‘n Kroniese infeksie in die hoef of enige trauma wat die hoefkroon betrek, kan ook ringe veroorsaak. Hierdie is enkelvoudig en kan asimmetries op die hoef voorkom.
Aangesien hoefgroei redelik konstant is (0.7-1.0cm/m), kan met redelike sekerheid voorspel word wat die „geskiedenis“ van gebeure was wat die ringe voorafgegaan het.
Vir volledige artikel en fotos klik op pdf hieronder.
Geskryf deur: dr. Sybrand van den Berg, Perde spesialis (sybrandvdberg@yahoo.com)
24 Junie 2011

Addisionele dokument

application/pdf icon
Ringe_op_die_hoewe_van__perde.pdf
5
Gemiddeld: 5 (1 vote)
Jou gradering: Geen
  • 828 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Landbouweekblad in die Kerstyd
  • Landbouleiers herkies
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction