Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Perde / Siektes-en-ander-toestande / Perdesiekte / Perdesiekte-marico

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Perdesiekte in Marico?

Ingestuur deur Janbez op 24 Januarie, 2007 - 16:09

Vraag

Is daar enige gebiede in Suid-Afrika waar perde nie aangehou kan word nie? 'n Veearts verduidelik.

Antwoord

Deur: Dr. CAROLYN CHELCHINSKEY

Vraag:
Is daar enige gebiede in Suid Afrika waar perde nie aangehou kan word nie? Ek wil graag 'n perd of twee vir plesier aanhou op ons plaas in Marico, maar sommige plaaslike mense (wat nie perde ken nie) beweer perde kan nie daar oorleef nie. Die rede wat aangevoer word is perdesiekte en ook hartwater. Volgens wat ek egter weet en gehoor het, is perdesiekte algemeen en moet alle perde oral in SA daarvoor ingeënt word, en dat perde nie vatbaar vir hartwater is nie. Is daar dus enige ander rede hoekom perde moontlik nie daar aangehou kan word nie. Gedurende die Boereoorlog was daar baie perde. - Janeen van der Walt (janeen.vanderwalt@vodacom.co.za)

Antwoord:
Daar is geen areas in Suid-Afrika waar perde nie aangehou kan word weens perdesiekte nie.

Daar is wel sekere areas wat hoër risiko areas is vir perdesiekte, bv. Mpumulanga, dele van Natal en Gauteng. Die enigste area waar daar nie perdesiekte voorkom nie, is Kaapstad, waar die teenwoordigheid van die siekte op 'n gereelde basis gemonitor word. Daar is geen beheer op die verskuiwing van perde nie, behalwe na Kaapstad toe, waar permitte benodig word.

U kan verseker perde aanhou in Marico. Neem net die algemene voorsorgmaatreëls om perdesiekte te voorkom, soos inenting, die perde in stalle te hou ná skemer en gebruik insek-afweerders. Hierdie voorsorgmaatreëls moet geneem word in alle areas. Perde kry nie hartwater nie, maar hulle kry wel bosluiskoors wat deur bosluise (rooipoot en bontpootbosluise) oorgedra word en dus voorkom kan word deur goeie bosluisbeheer toe te pas (dipmiddels, sproeimiddels en bosluis ghries). 'n Produk, soos Quadrepel (Reg. No. G3328/Wet 36/1947), is 'n middel wat gebruik kan word om insekte af te weer en bosluise te dood.

 

  • Geskryf deur: Dr. Carolyn Chelchinskey, Intervet

    24 Januarie 2007

Addisionele dokument

4
Gemiddeld: 4 (1 vote)
Jou gradering: Geen
  • 2325 keer gelees
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nuwe leier wil samehorigheid versterk
  • Nog moeiliker vir melkers
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction