|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 22:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek het 'n Indian Runner eend wat lyk asof sy verlam is. Sy beweeg met 'n kruipbeweging. Sy is ongeveer 3 maande oud. Wat is die moontlike oorsake en kan ek iets daaraan doen?
Sonder om die eend te sien, is dit moeilik om 'n diagnose te maak, maar die mees waarskynlike oorsake is 'n kalsiumwanbalans of 'n nierinfeksie. Ons aanbeveling is dat die eend vir behandeling na ‘n veearts geneem word.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)