Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Pluimvee-en-vo-ls / Hoenders / Jong-k-rel-wil-begin-boer

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Jong kêrel wil begin boer

Ingestuur deur Janbez op 12 Maart, 2009 - 12:34

Vraag

"Ek is 15 jaar oud en het gewonder of ek 'n klein boerdery saam met vennote moet begin?" vra 'n ywerige seun. 'n Kenner gee raad.

Antwoord

Deur: Dr. PHILIP THEUNISSEN

Vraag:
Ek is nou 15 jaar oud en ek het gewonder of ek 'n klein boerdery moet begin, ek het ook 'n paar vennote wat sal belang stel, ons het gedink ons kan met hoenders of selfs tamaties, beet, uie en aartapels begin. Al probleem is dat ons moet klein begin want ons het nie baie geld om te gebruik nie, is dit dalk wys om vennote te hê? - Jaco Pretorius (elsabepretori@gmail.com)

Antwoord:
Kom ek vertel jou eers 'n storie: 'n Man kom by sy vriend en sê vir hom "Jy het die geld en ek die ondervinding. Kom ons begin saam 'n besigheid." Toe antwoord die vriend: "Nee ek dink nie so nie want ek is bang oor 'n paar jaar sit JY met die geld en EK met die ondervinding!"

Wat ek vir jou probeer sê is dat jy baie versigtig moet wees om vennote in te sluit. Gewoonlik werk dit so dat jy eers alleen begin en as jy dan op 'n stadium wil uitbrei en kapitaal of bestuurskapasiteit nodig het, dan trek jy 'n vennoot in. Ek kan jou waarborg dat jy 'n baie goeie kans het om die verkeerde vennoot in te trek. Aanvanklik is almal altyd baie opgewonde oor JOU idee, veral as daar die moontlikheid van geld ter sprake is.

Sodra mense egter agterkom dat dit met harde werk gepaard gaan, kry jy al meer "sleeping partners". Aanvanklik gaan jou besigheid nie geld maak nie maar jy gaan baie hard moet werk. As jy dan 'n vennoot ingebind het, sit jy met hom as 'n passasier. Vra my, ek praat van eerstehandse ondervinding. Jy kan dalk jou pa as vennoot nader met die "jy het die geld en ek die plan" benadering maar loop wye draaie om ander persone.

 

  • Geskryf deur dr. Philip Theunissen, www.forensies.com

    12 Maart 2009

Addisionele dokument

4.5
Gemiddeld: 4.5 (2 votes)
Jou gradering: Geen
  • 3033 keer gelees
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Allerheerlikste aarbeie
  • YIPIE!! DIE SOMER IS HIER!!!!
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction