Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Pluimvee-en-vo-ls / Hoenders / Kleinskaalse-hoenderboerdery-ekonomiese-eenheid

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Is kleinskaalse hoenderboerdery ekonomiese eenheid?

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 13 Julie, 2010 - 08:19

Vraag

Ek probeer begin met 'n hoenderboerdery(braai-kuikens). Na ek verskeie modelle en finansiele somme gemaak het, baie opgelees het en artikels gelees het, kan ek nie die winsgewendheid in braaikuikens ontdek nie. 'n Voorbeeld; dit kos R51784.00 om 2000 braaihoenders groot te maak. 'n Inkomste van R60800.00 word gemaak. Die netto wins is R9015.20. Dit is gebasseer op DICLA se syfers en 'n prys van R32 p/braaikuiken, wat in my oe uiters optimisties is en nie haalbaar in vandag se mark nie. In my wiskunde is dit so 'n swak rendement dat ek nie kan verstaan hoe so 'n besigheid enigsins lewensvatbaar is nie? Waar kom jou nuwe insetkoste vandaan as jy nie eers dit kan terugmaak op jou wins nie, wat nog van 'n inkomste? Mis ek iewers iets of is dit die realiteit van braaikuiken-boerdery? Groete Gerhard

Antwoord

Ek moet dadelik bieg dat ek nie 'n kenner op die gebied van hoenders is nie. Wat ek wel kan sê is dat sulke lae wins produksienmodelle gewoonlik baie swaar op omset steun. M.a.w. as jy 200 000 braaikuikens bemark, is die netto wins R901 520 maar die risiko raak al hoe groter. Dit is gevolglik hoekom sulke tipe besighede gewoonlik buite die bereik van individuele boere is en deur groter maatskappye bedryf word. Hulle kan dan op die ekonomie van skaal spaar en dalk ook 'n ekstra rand of twee se koste iewers bespaar deur byvoorbeeld die klaarprodukte direk aan die verbruiker te lewer.

Geskryf deur dr. Philip Theunissen philip@computus.co.za  

13 Julie 2010

Addisionele dokument

2.833335
Gemiddeld: 2.8 (6 votes)
Jou gradering: Geen
  • 3225 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Uile, vlermuise hou plae weg
  • Moenie knopvelsiekte self dokter
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction