|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 22:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek het n hen gekoop by n hoenderboer , sy het n klein "frat" aan haar ooglid gehad. Ek het oogsalf aangesit maar dit word net groter , rooi en seer as ek daaraan vat . Wat kan ek opsit en gaan my haan dit ook kry /
Dankie Hettie
Sonder om die letsel te sien, klink dit na ‘n pokkieletsel. Indien wel, kan die haan dit ook kry. Muskiete dra die virus. Ent die haan met Fowl Pox entstof.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24
Kommentaar
Lewer kommentaar. (Jy hoef nie ingeteken te wees nie.)