|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 22:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Ek het 3 ganse wat broei. Hulle broei op 'n eiland in die middel van die dam en nie in die hokke wat voorsien is nie. Moet ek die gansies wat uitbroei van hitte voorsien of sal die wyfie self sorg? Daar is ander skaduwee voorsien.
Die wyfie behoort goed vir hulle te sorg. Moet hulle nie steur nie.
10 Augustus 2011
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24