|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 22:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Wat moet die temperatuur van die broeimasjien wees om kwarteleiers uit te broei?
Die temperatuur van die broeimasjien moet op 37.5°C en die humiditeit op 29.5% gestel word. Sodra die kuikens begin om uit te broei, moet die vogtigheid na 33,2% verhoog word. Die kuikens broei tussen 18 en 22 dae uit – die Japanese kwartel op 18 en die Bob White kwartel op 22 dae.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24