Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Pluimvee-en-vo-ls / Siervo-ls / Wildevo-ls / Vo-lplaag

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Voëlplaag!

Ingestuur deur Kobuslouw op 8 Desember, 2009 - 10:51

Vraag

Ek boer in Calvinia en het hawer gesaai vir somerweiding en het ook 'n paar vrugtebome. My probleem is voëls! Dis ongelooflik om die hoeveelheid te sien! EK is 61 jaar oud en het daar groot geword en ek het nog nooit soveel voëls gesien nie. Hoe gemaak? Ek sal nie graag gif wil gebruik nie maar ek weet nie of ek ander keuses het nie. Hulle vernietig alles en maak, soos die ou mense gese het, 'n 'wolk' as hulle opstyg! Gee raad ASSEBLIEF?

Antwoord

Antwoord:

1.    Agtergrond

Rooibekkwelea is `n vinksoort endemies aan Afrika en is ‘n nasionaal verklaarde plaag in die Republiek van Suid Afrika. Hierdie plaagvoëls migreer tussen die RSA, Lesotho, Swaziland, Botswana, Namibië, Angola,   Zimbabwe, Malawi, Mosambiek, Zambië en die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die grootste plaaslike kolonies rooibekkwelea migreer tussen Suid-Afrika en Botswana.
           
Grassaad is rooibekkwelea se voorkeurvoedsel. Wanneer grassaad skaars raak, sal hulle egter op kleingraangewasse  toesak. Hierdie gewasse sluit in koring, sorghum, gars, rys en hawer. Gegrond op veldstudies word daar bereken dat een kweleavink ongeveer 10% van sy liggaamsmassa per dag vreet en dieselfde hoeveelheid saad vermors. Daar word dus gemiddeld sowat 4 g kleingraansaad per dag, deur elk van die voëls vernietig.

Rooibekvink-wyfie

Dit klink miskien nie baie nie, maar bereken volgens die gemiddelde swermgrootte kweleavinke (400 000) in Suid-Afrika, kan so `n kolonie sowat 1,6 ton kleinggraan per dag vernietig.

Rooibekvink-mannetjie

2.  Inleiding
       
Die Wet op Landbouplae (Wet No. 36 van 1983), verklaar rooibekvinke as ‘n plaag. Die Departement van Landbou: Direktoraat Grondgebruik en –bestuur is verantwoordelik vir die beheer daarvan en tans word twee beheermetodes gebruik nl. paraffien/petrol ontploffing en chemiese lugbespuiting.

3.  Prosedures wat die klaer moet volg om rooibekvinke aan te meld

Voordat ‘n amptenaar van die Departement ‘n fisiese inspeksie sal doen, moet die volgende prosedures/stappe gevolg word deur ‘n klaer:

a)    Die korrekte slaap- of broeiplek van die betrokke swerm vinke wat skade aanrig moet geïdentifiseer word.
b)    Indien die geïdentifiseerde area nie die eiendom van die klaer is nie, moet die klaer toestemming vir die betreding en moontlike beheeraksie verkry van die betrokke grondeienaar.

Die volgende inligting oor die slaap-/of broeiplek sal van nut wees vir die amptenaar om ‘n indikasie te verkry oor watter beheermetode moontlik geïmplimenteer kan word:

•    Tipe habitat bv. bloekomplantasie
•    Area grootte in hektare (skatting)

Die klaer kontak dan vir mnr. John Tladi met die bogenoemde inligting (nommers volg onder aan teks) en meld die rooibekvinke aan, waarna een van die Hulpbronbewarings inspekteurs die klaer sal skakel en ‘n afspraak reël om ‘n inspeksie saam met die klaer te doen by die die betrokke slaap- of broeiplek.

4.    Verantwoordelikhede van die klaer voor, tydens en na ‘n spesifieke beheermetode

    Paraffien/petrol ontploffing

•    Versamel leë gifdromme (Beampte sal die hoeveelheid bepaal by inspeksie)
•    Vervoer van leë dromme na die naaste verskaffer van paraffien of petrol (Koöperasie of plaaslike petrolstasie. Die betrokke verskaffer moet petrolkaarte aanvaar).
•    Vervoer van die vol dromme na die betrokke “area” (betyds).
•    Toeganklikheid van area vir plofstofkontrakteur (bv. die maak van voetpaaie deur habitat / bos)
•    Voorsien hande-arbeid vir die uitplasing van dromme in die bos.
•    Voer redelike versoeke van beampte na die beste van sy vermoë uit.
•    Opruiming van “terrein” na beheeraksie.
•    Lig omliggende inwoners in oor beplande beheeraksie.
•    Verskaf brandgevaar voorsorgmaatreëls indien dit deur die beampte versoek word.

    Chemiese lugbespuiting

•    Maak van fakkels wat gebruik sal word om ‘n aanduiding vir die vlieënier te gee van die uitleg en grootte van die beheerarea (leë olie of koeldrank blikkies, yster paal, “mutton cloth” of streepsak en +- 5 liter diesel). Die beampte sal bepaal hoeveel fakkels benodig sal word.
•    Uitplaas van die fakkels om die beheer area soos deur die beampte verlang word
•    Verwydering van enige mense, skape, beeste en pluimvee uit die betrokke area.
•    Voorsien genoegsame hande-arbeid vir die opruiming van vergiftigde en dooie vinke. Die arbeid moet teen sonopkoms by die beheer-area wees om te verseker dat enige nie teiken voëlspesies (arende, valke, ens.) uit die area verjaag word.
•    Die werkers in te lig dat enige diere wat vergiftig of dood is in die area nie vir voedsel mag gebruik word nie.
•    Enige vergiftigde diere te vernietig deur sulke diere te begrawe of te brand.

5.     Kontak telefoonnommers

Mnr John Tladi
Assistant Direkteur: Migrerende Plae
(012) 319 7568
082 457 3741

Colin Burke
(012) 319 7574
082 451 4861

Luka Geertsema
(012) 319 7571
082 4573742

Stephan Badenhorst
(012) 319 7580
082 457 3743

Khuliso Gangashi
(012) 319 7402
083 745 5087

Inligting verskaf deur: Colin Burke (colinb@nda.agric.za)

Hierdie artikel het voorheen in Graan SA verskyn.

8 Desember 2009

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 1941 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Samewerking tussen drie provinsies versterk
  • Boere gaan die myne aanvat
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction