|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 22:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Haai Faffa.
Een van jou antwoorde verwys na lam hok mates en hoe om hulle te bou, maar as ek op "click hier " click soos dit sê, gebeur niks nie. Waar kan ek die korrekte mates, instruksies oor hoe om hulle te bou en waarvan? asook foto's, kry. Sal dit waardeer as jy kan help. Kry nie veel op die internet nie. Groete Ronell Heydenrych
Beste Ronell,
Klik op onderstaande pdf.
Lees ook:
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24