|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 22:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Watter praktyke volg die winsgewenste wolskaapprodusente in Suid-Afrika?
Vraag:
Watter praktyke volg die winsgewenste wolskaapprodusente in Suid-Afrika?
Antwoord:
Volgens dr. Louis du Pisani het Suid-Afrika se mees suksesvolle skaapprodusente 'n passie vir hulle boerdery. Kenmerkend van die winsgewendste skaapprodusente is dat hulle steeds hoë wins genereer al is hulle produkprys laag; streng volgens 'n vooraf opgestelde begroting werk; strategiese byvoeding voorsien; die nuutste tegnologie gebruik en innoverend en kreatief is.
Klik op die skakel onderaan vir die volledige artikel. Dit is in PDF-fomaat.
Geskryf deur: Dr. Jasper Coetzee, Tegniese Bestuurder, Voermol Voere.
1 Augustus 2008
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24