Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Skape-en-bokke / Bestuur-en-finansies / Finansies / Huur-vs-koop-van-grond

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 22:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Huur vs koop van grond

Ingestuur deur Faffa op 8 Julie, 2011 - 14:15

Vraag

Ek het u berig op die Landbou webtuiste rakende die beste beesboerdery gebied in die land gelees en dit baie insiggewend gevind.

Ek stel belang om my besigheidsbelange uit te brei na boerdery en dus as ‘n beginner boer te begin.

Ek sal graag ook u opinie wil hoor i.t.v. huur grond vs eie grond.

Indien u my vrae kan beantwoord en raad gee of my dalk kan verwys sal dit hoog op prys gestel word.

Antwoord

Deur: DR. HANNES DREYER

Daar is sekere aspekte waarna gekyk moet word voordat so ‘n besluit geneem kan word.

 
Agtergrond
 
Vir meer as 20 jaar het grondpryse in Suid-Afrika min of meer stagnant gebly en bitter min verander. Die afgelope 10 jaar het pryse in die veeboerderystreke vyf- en selfs sesvoudig verhoog. Huurpryse het ook verhoog, maar nie heeltemal so veel nie. Daar is verskeie redes waarom grondpryse so gestyg het en elkeen sal nie hier behandel word nie. Onthou net die bevolking het toegeneem en grond bly ‘n konstante en kan nie vermeerder nie.
 
Algemeen
Die eerste en belangrikste vereiste is ‘n goeddeurdagte huurkontrak waarin die regte en verpligtinge van beide die huurder en verhuurder uiteengesit word. Verhuring geskied normaalweg op twee maniere :
1)    Verhuring per hektaar per jaar
2)    Verhuring per vee-eenheid per tydseenheid (gewoonlik/maand).
Laasgenoemde word veral gebruik in die graanproduserende gebiede waar winterweiding (oesreste) vir ‘n beperkte tyd beskikbaar is.
‘n Algemene duimreël wat geld is dat jou huurkoste ongeveer 8 – 10 % van jou grondprys is.
Voorbeeld : Grondprys = R3000/ha ; Huurprys = R240 – R300/ha/jaar.
Op die huidige stadium is huurpryse effe laer as die 8 – 10 % norm.
 
 
Aanbevelings
1)    Vir ‘n beginnerboer is dit altyd lekker om sy eie grond te besit, maar die aankoopkoste is ‘n baie groot uitgawe en die rente op geleende kapitaal moet in berekening gebring word
2)    Indien vee ook aangekoop moet word, kan die aanvanklike kapitaal uitgawe te hoog word.
3)    Die grootste voordeel om eie grond aan te koop, is die feit dat enige veranderings/verbeterings wat aangebring word vir eie voordeel is.
4)    Die beste aanbeveling is gewoonlik om grond te huur met die opsie om later te koop.
5)    Die grootste probleem is dat huurgrond baie skaars is en buitestaanders (persone wat nie in die distrik woon waar huurgrond beskikbaar is nie) te laat daarvan hoor.
 
Geskryf deur: dr. Hannes Dreyer, Veekundige (hannesdreyer@vodamail.co.za)
 
4 Julie 2011
 

Addisionele dokument

3.75
Gemiddeld: 3.8 (8 votes)
Jou gradering: Geen
  • 2938 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Voeriname van speenkalf in voerkraal
  • Skape op kikoejoe
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction