Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Skape-en-bokke / Siektes / Siektes / Kwakkeel / Ram-met-geswelde-kop-en-swelsel-onder

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Ram met geswelde kop en swelsel onder ken.

Ingestuur deur Gerhardt op 6 Desember, 2009 - 19:42

Vraag

Ek is 'n nuweling as dit by skaap boer kom. Ek boer in die Tankwa Karoo. Een ram het ‘n swelling onder die kakebeen en sy kop is geswel. Het Ranox 12.5ml per mond gegee - vir lewerslak. Dit bekommer my dat ek nie reg diagnoseer nie. Het jy raad?

Antwoord

Deur: Dr. FAFFA MALAN

 Dit is nie moontlik om oor so ‘n afstand die regte diagnose te  maak nie! Ek weet nie hoe ver jy van jou naaste veearts af is nie, maar ek sal jou aanraai om met hom in verbinding te tree sodat jy die geval met hom kan bespreek. Mismonsters en vloeistof wat uit die swelsels getrek word, kan vir ontleding geneem word.

 
Ek stel voor dat jy die antwoorde oor skape wat reeds op Vra vir Faffa verskyn het goed bestudeer en die wat op jou boerdery van toepassing is uitdruk.
Die volgende is van belang in hierdie geval:
 
·         Waar die ram se kop geswel is mag duwweltjies wat geeldikkop veroorsaak, die oorsaak wees .
    
     Geeldikkop
 
     Geeldikkop by skape
     Geswelde kop by ooie
     Dorperlammers se koppe, oë swel op
     Skape het opgeswelde gesigte
 
·         ‘n Haarwurm of lewerslakbesmetting kan ‘n kwakkeel (swelling onder die kakebeen) veroorsaak. Gewoonlik sal die kop self nie geswel wees nie. Kyk na die oogslymvlies of die anemies (pienk tot wit is) wat ‘n aanduiding van ‘n bloedsuiende parasiet is.
Die vraesteller het Ranox wat rafoksanied as aktiewe bestanddeel bevat, gegee. Die middel beheer vatbare haarwurmstamme en volwasse lewerslakwurms. Lewerslakwurms benodig varswaterslakke as tussengashere wat in water lewe. Is daar nat plekke op die plaas? Word die krippe gereeld skoon gemaak? Die haarwurmstam mag ook weerstandig teen rafoksanied wees en daarom moet ‘n deeglike studie oor weerstand gemaak word.
 
     Antwoorde oor haarwurm en lewerslakke en hul beheer verskyn het, is die volgende:
 
     Wurms in diere
     Is daar ‘n verband tussen skaap- en beeswurms?
     Wurmmiddels vir skape
     Interne parasiete
     Inwendige parasiete by skape
     Sakkie onder skape se keel
     Ooie kry kwakkeel ná dosering
     Só werk FAMACHA-sisteem
     Lewerslak – wanneer word die groot skade veroorsaak?
     Holistiese parasietbestuur
     Wurmbeheer: „Bly by beginsels“
     Dosering van kleinvee
     Ontwurming van skaaplammers
     Skape op besproeide weidings vs wurms
     Dosering van lammers op aangeplante weiding
     Dosering aan begin van somer
     Só werk FAMACHA-sisteem
     Waarom FAMACHA-opleiding?
     Dosering van aangekoopte skape
      Wisselweiding vir beheer van parasiete
      Wurmweerstand ingevoer?
      Vrae oor wurmweerstand
      Weerstand, aanpasbaarheid en seleksie
      Is Dorpers meer weerstandig?
      EM en haarwurmbestande Dorpers
      Dorpers wat bestand is teen haarwurm?
 
·         Bakteriёle infeksies mag dalk ook die oorsaak wees:
 
     Dikkop-sponssiekte by beeste, skape
     Vrae oor Corynebacterium
     Kaasagtige limfklierontsteking (CLA)
 
Geskryf deur: dr. Faffa Malan, Veeartsenykonsultant.
6 Desember 2009 

Addisionele dokument

3.5
Gemiddeld: 3.5 (2 votes)
Jou gradering: Geen
  • 2192 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Pretkalender
  • Rooiwater in skape en bokke
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction