Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Skape-en-bokke / Siektes / Siektes / Opblaas / Dorpers-en-opblaas-op-lusern

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Dorpers en opblaas op lusern

Ingestuur deur Janbez op 4 Julie, 2007 - 12:29

Vraag

Ek wil Dorpers op lusern laat wei, maar het al amper my vingers verbrand met opblaas. Is daar 'n manier of middel om dit te voorkom?

Antwoord

Deur: Dr. FAFFA MALAN

Vraag:
Ek wil Dorpers op lusern laat wei, maar het al amper my vingers verbrand met opblaas, alhoewel die skape dikgevreet was aan gemaalde droë hawerhooi. Is daar 'n manier of middel om dit te voorkom of sal ek maar die lusern moet uitploeg en 'n meerjarige raaigras saai? Ek boer tussen Robertson en Worcester. - Roelf du Preez (roelf@boncap.co.za)

Antwoord:
Daar het al 'n hele paar antwoorde oor opblaas op Vra-vir-Faffa op hierdie webwerf verskyn. Klik op die opskrifte hieronder om die artikels te lees:

1662701 Beeste blaas op van lusern

1699692 Opblaas van ooie en lammers op lusern

1905376 Gevare van lusern

2064646 Opblaas van Merino's op lusernweiding

Ek het vir dr. Jasper Coetzee van Voermol, ook om verdere kommentaar gevra. Hy sê:
Daar moet eers vasgestel word of dit opblaas a.g.v. geilsiekte (blousuurvergiftiging) of skuimopblaas is. Met geilsiekte gooi ons Hypo in die drinkwater om dit te beheer. Indien dit egter skuimopblaas is, moet Bloat Guard Voerbolaag van Virbac gevoer word. Skape moet daagliks ongeveer 3 tot 5 g Bloat Guard met behulp van 'n lek of saam met 'n voer gevoer word.

Maak seker dat die skape nie net die pitte van die hawerhooi gevreet het nie, wat suurpens (asidose) tot gevolg het en wat op sy beurt ook opblaas kan veroorsaak.

Geskryf deur: Dr. Faffa Malan, Intervet.

1 Julie 2007

Addisionele dokument

3.333335
Gemiddeld: 3.3 (3 votes)
Jou gradering: Geen
  • 2487 keer gelees
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Skaal en sorteereenheid
  • Konynboerdery: vatbaarheid?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction