Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Skape-en-bokke / Siektes / Siektes / Pasteurellose-en-ander-longprobleme / Pasteurell

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Pasteurella en longontsteking: Dieselfde siekte?

Ingestuur deur Janbez op 28 Augustus, 2006 - 12:41

Vraag

Is pasteurella en longontsteking dieselfde siektetoestand?

Antwoord

Deur: Dr. RIAAN DU PREEZ

Vraag:
Is pasteurella en longontsteking dieselfde siektetoestand of gee die een aanleiding tot die ander? - Alfons Ferreira (alfonsf@vkb.co.za)

Antwoord:
Lees ook antwoorde:

Pasteurella van 27/3/2006, Pasteurella-inenting en Pasteurella-inenting: Wanneer van 27/3/2006.

Pasteurellose is slegs een van die tipes longontstekings. Dit beteken dat longontsteking in hierdie geval spesifiek veroorsaak is deur een van die "pasteurella" groep van bakterieë. Die twee mees algemene kieme tersake by skaap pasteurellose is gewoonlik Mannheimia haemolytica of Pasteurella trehalosi. [Ander oorsake van uiteindelike longontsteking (pneumonie) by skape is bv. jaagsiekte (veroorsaak deur 'n Oncovirus); skaap-progressiewe-pneumonie oftewel Maedi-visna oftewel Zwoegersiekte ( veroorsaak deur 'n Lentivirus), longabsessasie ( veroorsaak deur Corynebacterium pseudotuberculosis, Arcanobacterium pyogenes of Mycoplasma spp) en longwurms.] Longontsteking is dus 'n sindroom wat deur verskeie agente veroorsaak kan word, almal wat uiteindelik lei tot longontsteking.

Die spesifieke oorsaak moet deur 'n veearts, meesal met addisionele laboratorium toetse, vasgestel word, aangesien die behandeling asook voorkomende maatreëls verskil van veroorsakende agent tot agent.

Multivax P of Multivax P Plus jou in staat stel om pasteurellose longontsteking te help voorkom.

 

  • Geskryf deur dr. Riaan du Preez, Intervet.

    28 Augustus 2006

Addisionele dokument

3
Gemiddeld: 3 (1 vote)
Jou gradering: Geen
  • 2612 keer gelees
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Goeie reën sak uit
  • Lesotho-grensdraad loop deur
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction