Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Skape-en-bokke / Siektes / Siektes / Slukprobleme / Skaap-het-probleme-om-te-sluk

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Skaap het probleme om te sluk

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 3 Augustus, 2011 - 21:00

Vraag

Ons het 'n Dorperooi wat vreeslik slym en skuim spoeg en dit lyk of sy nie voedsel kan sluk nie. Hoe kan ons vasstel wat die oorsaak is?

Antwoord

Deur: DR. DAVE MIDGLEY

Skape wat “kwyl” kwel my beslis!

Die eerste ding waaraan ek dink, is hondsdolheid en in so ‘n geval wil ek nie graag aan haar “krap” nie!
Dan het ek  ook al skuim en spoegloop gesien by lamsiekte waar die dier nie kan sluk nie – word veroorsaak deur “pika” – ‘n toestand waar diere (veral beeste, maar ook skape) aan bene of “karkasse” soos skilpaddoppe vreet. Ook waar mense hoendermis in lekke of voer sit.
Dan dink ons uiteraard aan “Vermeersiekte” waar skape die bossie (Geigeria) vreet – jy noem ongelukkig nie waar julle boer nie en ek lei ook af dat dit net een ooi is wat simptome wys. Verwys gerus na ‘n vorige artikel hieroor op Vra vir Faffa.
Dan het ek ‘n vriend wat sy skape in ‘n aartappelland ingejaag het en gekry het dat ‘n artappel in die keel vassit – indien dit gebeur, kan enige “iets” van daardie grootte mos in die keel vassit!
En dan kan tandprobleme – ‘n slegte tand, los tande, tande wat onegalig afslyt, skape wat wissel – ook lei tot “kwyl” simptome. Ook hieroor is daar al voorheen op die webwerf geskryf.
Wees dus maar versigtig – hondsdolheid maak mense dood! Ek sal so ‘n geval dan eerder veerts toe vat – hy kan die dier deeglik ondersoek en selfs ‘n maagbuis in die keel afdruk om ‘n “verstopping” los te kry.
Geskryf deur: dr. Dave Midgley, Veeartskonsultant (dave.midgley@vodamail.co.za)
3 Augustus 2011
Lees ook:

Lamsiekte
Spons- en lamsiekte in dragtige skape
Onbekende vrektes by skape
Hoendermis as veevoer


Tande
Pensmis in skaap se mond

Vermeerbos
Pensmis in skaap se mond
Leer vee neus optrek vir gif

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 716 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Die weer, sterk rand knou graanvooruitsigte
  • Skaapvoerkrale : Basiese bestuursbeginsels
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction