Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Skape-en-bokke / Teling / Ooie / Vrugbaarheid-van-ooi-na-lam / Ooie-word-twee-dae-na-

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Ooie word twee dae na lam gedek

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 20 November, 2010 - 22:44

Vraag

Ek lees in 'n artikel op www.abc.net.au/landline/stories/s867434.htm dat die spesifieke boer in Australië se ramme sy ooie twee dae na lam weer dek as die norm tydens wat klink na 'n gewaarborgde hittesiklus. Geskied daar wel so 'n ovulasie? Hoekom gebeur dit dan nie in die praktyk hier in SA dat indien daar 'n ram teenwoordig is twee dae na lam die ooi noodwendig weer gedek word nie?

Antwoord

Deur: Dr. JASPER COETZEE

Inligting wat op die internet verkry word, moet altyd geverifieer word vir die wetenskaplike korrektheid daarvan. Inligting word dikwels deur persone, wat baie min of geen wetenskaplike kennis oor 'n onderwerp het, op die internet geplaas. Dikwels is die waarnemings van sulke persone korrek, maar daar word soms die verkeerde gevolgtrekkings gemaak. Inligting wat in 'n wetenskaplike Joernaal (bv. "Journal of Animal Science") gepubliseer word, kan as korrek aanvaar word omdat dit deur 'n aantal eweknie-wetenskaplikes (sogenaamde "peer review") geredigeer, geverifieer en goedgekeur word. 

Dit is wel moontlik dat ramme ooie twee dae na lam kan dek, maar dit is hoogs onwaarskynlik dat sy bevrug gaan word, want die involusie (terugkeer na normaal na dragtigheid) van die baarmoeder neem ongeveer 30 dae. Die ooi is eers na hierdie involusie gereed om bevrug te word. 'n Bewys hiervan is dat ek nie weet van 'n intensiewe lamstelsel plaaslik sowel as oorsee waar ooie elke ses maande lam nie. Hoewel ooie elke ses maande kan lam, sal 'n hoë besetting en lampersentasie asook die volhoubaarheid daarvan heel waarskynlik nie moontlik wees nie, veral nie onder ekstensiewe boerderyomstandighede nie. Volgens Choffardet (1971) en Van Wyk  et al. (1972) kan die involusie van die baarmoeder tot ongeveer 45 – 60 dae neem wat dit vir ooie onmoontlik maak om elke ses maande te lam. Whiteman et al. (1972) het gevind dat tydens die aktiewe geslagseisoen (Maart – April) het ooie ongeveer 44 dae na lam weer beset geraak terwyl dit tydens die nie-aktiewe geslagseisoen tot 66 dae na lam geneem het om weer beset te raak. Die kortste lamstelsel wat in Suid-Afrika sowel as in oorsese lande met welslae toegepas word, is waar ooie elke 7.2 maande (sogenaamde Sterstelsel) lam. In hierdie stelsel word die ooie 73 dae na lam weer gedek.
 
Geskryf deur: dr. Jasper Coetzee, Tegniese Direkteur, Voermol Voere (jasperco@iafrica.com)
 
20 November 2010

Addisionele dokument

5
Gemiddeld: 5 (1 vote)
Jou gradering: Geen
  • 1310 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Ystervark. Foto: LBW
  • Herderspastei
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction