|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 23:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
'n Lid van ons gespreksforum wil weet wat die rol van koggelramme is en een van ons kundiges gee raad.
Vraag:
Wat is die rol van koggelramme?
Antwoord:
Indien hoë libido koggelramme (Afrikaner- of Afrinoramme) gebruik word, kan die lampersentasie met 19% tot 21% verhoog word en die paartyd kan tot 28 dae verkort word. Meer as 90% van die ooie lam binne die eerste drie weke van die lamseisoen. Koggelramme word altyd, maak nie saak wanneer gepaar word nie, aanbeveel.
Klik op die aangehegte skakel vir die volledige artikel. Dit is in PDF-formaat.
22 Julie 2008
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24