Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Skape-en-bokke / Vergiftigings / Vergiftigings / Kiesieblaar / Kiesieblaar-giftig-vir

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Vrydag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:10 C
  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:19 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:19 C
  • Laag:7 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:25 May 23:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:88%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Is kiesieblaar giftig vir vee?

Ingestuur deur Janbez op 16 April, 2007 - 09:50

Vraag

'n Kenner verskaf meer inligting oor kiesieblaar en of dit met krimpsiekte verbind kan word.

Antwoord

Deur: Prof. NEIL FOURIE

Vraag:
Ek wil graag weet of kiesieblaar giftig is? In die winter neem hulle 'n gedeelte hier oor en die diere is nogal mal daaroor. - Janita van Zyl (janitavz@gmail.com)

Antwoord:
Malva parviflora (kiesieblaar) bevat thiaminase wat, soos adelaarsvaring, breinskade kan veroorsaak. Die plant veroorsaak baie selde vergiftiging sodat dit 'n gifplant slegs van akademiese belang is. Kiesieblaar het niks met krimpsiekte te doen nie.

Krimpsiekte word veroorsaak deur die kandelaarsbos of krimpsiektebos (Tylecodon wallichi); klipnenta of nenta (Tylecodon ventricosus); rooisuikerboom (Tylecodon grandiflorus); hondeoor-plakkie, konterie, plakkie of varkiesblaar (Cotyledon orbiculata). Plakkies kom algemeen in rotstuine voor en as diere baie van hierdie plante vreet, kom vinnige vrektes voor aangesien hierdie plante 'n hartgif soos tulpvergiftiging is. Hierdie plante kom veral in die droeër dele van die Wes Kaap en Namakwaland voor.

Krimpsiekte is 'n chroniese siekte en is 'n verlammingsindroom. Diere sak uit as hulle gejaag word, het 'n krom rug en krom nek. Die laaste fase van die siekte kan met lamsiekte verwar word.

Vleis van diere wat krimpsiekte gehad het moet nie geëet word nie want die mens kan ook aangetas word.

Krimpsiekte moet nie met krampsiekte verwar word nie. Krampsiekte word deur klimop of bobbejaantou (Cynanchum spp) veroorsaak. Plante groei in kusstreke. Eerste fase van die siekte lyk soos klem-in-die-kaak (diere skop styf) waarna diere verlam voorkom.

In hierdie stadium is daar nog nie 'n behandeling vir bogenoemde siektes nie.

 

  • Geskryf deur prof. Neil Fourie, Intervet.

    Bron: Plant Poisonings and Mycotoxicoses of Livestock in Southern Africa. 2005 Kellerman T S, Coetzer J A W, Naude T W and Botha C J. Oxford University Press. ISBN 978 0 19 57613 4.

    16 April 2007

Addisionele dokument

2
Gemiddeld: 2 (1 vote)
Jou gradering: Geen
  • 2185 keer gelees
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Besonderse koeke
  • Skaapvoerkrale : Basiese bestuursbeginsels
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction