|
|
|
| Bygewerk: | 25 May 23:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 88% |
| Wind: |
Wat kan ‘n skaapboer doen om te verseker dat sy dragtige ooie die beste voeding kry?
Produsente word gemaan om nie ooie gedurende vroeë en middragtigheid te verwaarloos, oorvoer of ondervoed nie, want dit het swak lamoorlewing, moedereienskappe, melkproduksie en lamgroei tot gevolg.
Dit sal produsente baat om die voeding van ooie gedurende die eerste 90 dae van dragtigheid noukeurig te monitor om 'n hoë speenpersentasie en speenmassa te verseker, want verwaarlosing daarvan kan skaapprodusente duur te staan kom.
Klik op die PDF-dokument hieronder om die volledige artikel te lees.
1 Desember 2009
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24