Honde is omnivore en eet dus beide plant- en dieremateriaal.
Die volgende lys vrugte word algemeen gebruik as koolhidraat- of veselbronne vir klein diere:
Appels
Appelkose
Piesangs
Swartbessies
Bloubessies
Kersies
Dadels
Vye
Druiwe
Nektarien
Geskilde lemoene
Perskes
Pere
Pynappel
Pruime
Rosyne
Die volgende vrugte en groente moet vermy word:
- Uie – veroorsaak anemie of bloedarmoede
- Knoffel – veroorsaak anemie, kontak dermatitis (inflammasie van die vel), asma
- Tamatie – veroorsaak meestal irritasie van die derm
- Avokado – daar is al gevalle van hartskade aangemeld
Lees gerus ook die volgende twee artikels wat beskikbaar is op Vra vir Faffa:
- Hond eet vrugte
- Hond eet rou aartappels
Verwysings:
1. Hand, Thatcher, Remillard & Roudebush. Small Animal Clinical Nutrition 4th edition. Mark Morris Institute, USA.
2. Ettinger S J & Feldman E C. 2000. Textbook of Veterinary Internal Medicine. W.B. Saunders Company, USA
Geskryf deur: Dr Sunelle Strydom (BVSc)
22 Oktober 2009