Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Troeteldiere / Gedragsprobleme / Hinderlike-gedrag / Oplossing-vir-honde-wat-skape-

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Oplossing vir honde wat skape vang?

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 3 Junie, 2010 - 09:52

Vraag

Honde wat Skape vang, dalk 'n Oplossing!

Ons het vyf voorvalle en baie skade gehad met honde binne twee maande! Die plaas is reg langs 'n nedersetting, draadstrikke en honde is algemeen!

Ons Inheemse Veldbokke loop in die koppie kamp en die ooie wat gebyt is veral in die gesig, maar ook lieste en boude, het hulle bes gedoen om teen die honde te baklei, maar as daar meer as een hond is, verloor sy! Die ramme is nie veel werd wat honde jaag aanbetref nie, want hulle het beter dinge ingedagte!

Die oomblik toe ons wisselwei en die beeste weer na die koppie kamp (wat betreklik groot is) toe skuif, saam met die bokke, het die honde verdwyn!!!! Dis nou 6 weke en nog geen voorval, met die genade van die Here!

Ek het onlangs in die veld gaan loop saam met my honde en die beeste het die honde geskraap, die honde kom skuil toe agter my, en toe kom bees met mening in my rigting! Die keer wat die honde agter op die bakkie was, wou die een koei veral, hulle baie graag daar afghaal het!

Dit het my laat wonder.......
- mense wat draadstrikke stel, het gewoonlik honde wat saam loop om te gaan 'jag',
- honde sal weer daardie selfde roete loop, as hulle alleen, verveeld of honger is,
- beeste sal honde skraap, en gevolglik hulle eienaars, so vermy mense dalk om in 'n kamp te gaan strikke stel waar daar beeste is!?

Vandag het ek gaan lusern haal by ons bure, hulle het 30 verskeurde skape, waarvan 4 vankant gemaak moes word!

Ek ken 'n boer wat intensiewe wisselweiding doen met elektriese heinings (nie reg om die kamp nie), en daar loop BAIE beeste en skape deurmekaar op 'n klein stuk veld, ek wil nog graag uitvind of hy ooit probleme kry met honde, jakkalse, rooikatte of diefstal!?

Ek sou graag wou hoor of hier waarheid in steek!? Dalk sal beeste nog rooikatte en jakkalse ook verwilder!?

Nguni Groete
Linda

Antwoord

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 1835 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Nuwe beesras by Pretoria-skou
  • Plaasslaghuis betaal vir studie
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction