Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Troeteldiere / Teling / Teelprobleme / Onvrugbaarheid-honde

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Onvrugbaarheid in honde

Ingestuur deur Janbez op 1 September, 2008 - 10:44

Vraag

'n Leser wonder hoekom sy mopshond nie dragtig raak nie en een van ons kundiges gee raad.

Antwoord

Deur: Dr. SUNELLE STRYDOM

Vraag:
Ek het so 18 maande terug twee mopshonde by mense gekry so. Die teef het nou al twee keer op hitte gekom en was beide kere gedek sonder dat sy dragtig geraak het. Hoe kan ek hul vrugbaarheid verbeter? - Jurie Wessels (jjmuz@telkomsa.net)

Antwoord:
Oorsake waarom die teef nie "gevat" het nie mag wees dat die teef, of die reun of beide onvrugbaar mag wees. In die geval waar 'n teef gedek word, maar nie dragtig word nie kan daar enige van die volgende foute wees:
 

  • Dekking buite die periode waarin sy vrugbaar is.
  • Onvrugbaarheid in die reun, bv. abnormale sperme wat geproduseer word.
  • Infeksie van die teef se geslagsorgane.
  • Verlies van dragtigheid (resorbsie van die embrio's of fetusse).
  • Obstruksie van die vagina of serviks.
  • Obstruksie van die tubulêre (buise bv. Fallopiese buise) geslagsorgane.

    U sal dus albei honde na u lokale veearts moet neem vir verskeie ondersoeke om te bepaal wat die oorsaak van die onvrugbaarheid is.

     

  • Geskryf deur: Dr. Sunelle Strydom Intervet / Schering-Plough Dieregesondheid.

    1 September 2008

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 1854 keer gelees
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • ‘Groen’ wyne bekroon
  • Plaasaanvalle (2): <br>Moenie reg in eie hande neem
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction