Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Troeteldiere / Velprobleme / Algemeen / Velsiekte-skaaphond

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 02:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Velsiekte by skaaphond

Ingestuur deur Janbez op 21 September, 2005 - 15:24

Vraag

Ons skaaphond se vel is droog, jeukerig en sy stink. Sy krap haarself stukkend en haar hare val uit op die jeukerige gedeeltes.

Antwoord

Deur: Dr. DENVER MUDIE

Vraag:
Ons skaaphond se vel is droog, jeukerig en sy stink. Sy krap haarself stukkend en haar hare val uit op die jeukerige gedeeltes. Sy swem winter en somer. Daar is nie chloor in die water nie, want ons gebruik 'n Electronaut. Ek was al hoeveel keer by die veearts, sy kommentaar is dat sy allergies is vir vlooie, sy kortisooninspuitings help nie vir lank nie. Ek was bang vir brandsiekte. Ek gooi Pour-On op, maar sy swem dit af. Moet ek maar soos ons voorvaders maak en ou motorolie gebruik? Ek is skrikkerig vir so iets en ek glo ook nie aan al wat 'n boereraat is nie. Jessie is pragtig en ek wil haar graag help. Help asb. - Suzette Visser (suzette.visser@xps.cfgrp.co.za)

Antwoord:
Jeukery op honde se vel is 'n probleem wat gereeld voorkom. By party rasse is die probleem erger as by ander. Duitse herdershonde, Jack Russells en Maltese poedels is bekend vir hulle velprobleme.

Daar is verskeie oorsake wat 'n hond se vel kan laat jeuk. Van hierdie kondisies kan net deur 'n veearts gediagnoseer word. Hierdie oorsake is probleme soos myte, luise en swaminfeksies. Die probleem is maklik behandelbaar as die regte toetse gedoen is om die oorsaak vas te stel. Ander oorsake van jeukerige vel is allergieë teen stof, plante en kos. Vlooie kan ook 'n rol speel en allergieë teen vlooie is algemeen. Dit verg net een vlooibyt om 'n allergiese reaksie te veroorsaak. Party honde het ook 'n geneigheid om 'n droë vel te hê.

Algemene voorsorgmaatreels wat u by die huis kan tref, is om seker te maak dat jou hond teen vlooie behandel is. Gewone aqua-room kan op die jeukerige vel gesmeer word. As dit nie help nie, kan 'n buisie gewone kortisoonroom by die apteek gekoop word. 'n Halwe teelepel sonneblomolie elke tweede tot derde dag, kan op die hond se kos gegooi word. Indien daar nie verbetering is nie, sal u weer 'n veearts moet raadpleeg.

21 September 2005

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 2695 keer gelees
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Breëband-internet vir platteland
  • Beleggers kyk nuut na Kaap Agri
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction