Vra vir Faffa

Varsmark-uie

Vraag

Goeie dag, Ek is tans besig met 'n projek by die werk rondom varsmark uie. Ek sukkel so bietjie om inligting te kry oor wat varsmark uie tans in die mark doen asook 'n moontlike vooruitskatting van die markte. Is daar 'n artikel wat ek moontlik kan kry oor dit?

Antwoord

Beste Johannes,

Dankie vir jou navraag oor uie.

Ek probeer hulp aanbied: kontak http://www.agrimark.co.za/ Die mense, onder leiding van prof. Herman van Schalkwyk, is die plek om aan te klop.

Hulle verskaf ook die weeklike markverslae wat in Landbouweekblad verskyn.


Lewer kommentaar

Slegs in Afrikaans

Los 'n antwoord

Alle velde moet ingevul word.