|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 03:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Ek is ‘n suikerrietboer in Mkuze, Noord-Natal. Ek wil graag wisselbou op my suikergronde toepas, maar terselfdertyd wil ek iets plant vir my beeste vir voer in die winter. Ons kry geen ryp nie. Ek wil nie ’n meerjarige grassoort plant nie omdat ek weer na die winter suikerriet moet plant op daardie lande. Ek het gedink om iets soos hawer te plant en dit te baal en vir die beeste te gee. Onlangs het iemand vir my gesê dat ek kanola moet plant, maar ek weet nie of dit my beste opsie is nie. Kan prof. my asb bietjie raad gee. Dankie, Dreyer Senekal.
Ek aanvaar die wintergewas wat jy wil plant sal onder besproeiing wees. Daar is drie opsies wat gevolg kan word:
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24