Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Weiding / Aangeplante-weiding / Vestiging-van-borseltjiegras-deur-wildspille

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 03:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Vestiging van borseltjiegras deur wildspille

Ingestuur deur Faffa op 25 Oktober, 2010 - 15:28

Vraag

Ek wil borseltjie gras meng en in my wildkorrels sit. Sal dit vestig? Ek weet nie watter invloed die hoё temperatuur van verpilling op die saad gaan hê nie?
My plaas is in die Thabazimbi-omgewing. Marcel

Antwoord

Deur: Prof. CHRIS DANNHAUSER

As die temperatuur bo 80°C styg, sal dit skade doen. Daar gaan bietjie saad in die spysverteringskanaal verlore. Daar gaan ook kiemplante tussen die mis en grond verlore.

Mens kan dit wel doen as jy “goedkoop” saad het, anders nie. Die verlies is ongeveer 50%
Vraag:
Ek het gedink die ontkiemingpersentasie gaan so laag as 5% wees. As dit in die omgewing van 30-50% is sal ek baie bly wees. 
Ek sien dit as ’n maklike manier om saad regoor die plaas te versprei.  Ons grond is hoofsaaklik leemgrond. Is dit geskik vir borseltjiegras of sal smutsvinger beter wees?  Ek verstaan die wild vind beide smaaklik.
 
Antwoord: Ons moet dalk net na die statistieke kyk.
Meerjarige grasse se kiemkrag is altyd laag (20 -40 %)
Die suiwerheid behoort ongeveer 90% te wees.
Dit beteken die lewende saadinhoud kan wissel van 18 tot 36%
Hiervan kan ‘n geskatte 50% in die SVK verlore gaan, wat jou met 9 tot 18 % laat.
Daarom sê ek die saad moet goedkoop of gratis wees om dit te doen.
Normaalweg sal ek dit nie aanbeveel nie.
 
 
Geskryf deur: prof. Chris Dannhauser, weidingskundige (chriswei@vodamail.co.za)
 
25 Oktober 2010
 

Addisionele dokument

4
Gemiddeld: 4 (1 vote)
Jou gradering: Geen
  • 1343 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Mielie-oes 400 000 ton minder geskat
  • Suid-Kaap kry reën en sneeu
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction