Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Weiding / Indringerplante / Slangbosbeheer-kennis-begin-saadontkieming

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 03:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Slangbosbeheer: kennis begin by saadontkieming

Ingestuur deur Faffa op 5 Junie, 2010 - 17:56

Vraag

Vertel my meer van die ontkieming van slangbos se saad, asook die vesting van saailinge

Antwoord

Deur: Prof. HENNIE SNYMAN

SLANGBOSBEHEER: BEGIN BY KENNIS OOR SAADONTKIEMING EN SAAILINGVESTIGING

 
“Kennis is om te weet dat slangbos ‘n probleemplant is, mar wysheid is om te besef dat iets daadwerklik gedoen moet Word om verdere indringing te bekamp”
 
Slangbos, bankrotbos, vaalbos of in die Kaap bekend as Khoi kooigoed (Seriphium plumosum) is ‘n groot bedreiging vir volhoubare diereproduksie vanaf grasvelde in die Oos-Kaap, Vrystaat, Mphumalanga, Noordwes en Gauteng. Elke bos produseer jaarliks duisende sade wat maklik deur die wind oor groot afstande versprei kan word en sodoende gebiede wat vry was van slangbosindringing ook te besmet. Inligting oor die werklike kiemkragtigheid en langslewendheid van slangbossaad is beperk, asook onkunde wat bestaan oor die vestiging en ontkieming daarvan oor die kort- en langtermyn. Talle bewyse bestaan wel dat, alhoewel boere slangbos totaal uitgeroei het op ‘n plaas, dit na 3 tot 5 jaar weer sy verskyning kan maak. Die vraag wat steeds onbeantwoord gelaat word, is of die veld weer besmet geraak het deur saad wat vanaf die omgewing ingewaai het en/of dit weens saad is wat steeds in die grond teenwoordig was en met gunstige klimaatstoestande optimaal ontkiem het. Hierdie aspek gaan vervolgens in diepte bespreek word om as voorsorgmaatreël te dien vir verdere slangbosindringing. Die impak van verskillende beheermaatreëls se invloed op verdere saadontkieming gaan ook uitgewys word. Vir volledige antwoord lees pdf hieronder.

Addisionele dokument

application/pdf icon
Slangbosbeheer_kennis_begin_by_saadontkieming.pdf
0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 1967 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Leesstof
  • Voerplek dalk oplossing vir probleemdiere?
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction