|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 03:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Wat is die vinnigste en koste effektiefste metode om van duisende klein doring boompies wat weiveld onbeweibaar maak ontslae te raak?
Die onderstaande kontakte sal kan raad gee hoe om ontslae te raak van dié doringboompies.
Chris Richter (M.Sc Agric), Weidingsekoloog en Probleemplant spesialis, Terra Care Vegetation Consultants (Pty) LTD. (terracare@mjvn.co.za)
Geskryf deur Vossie de Vos, bibliotekaresse, Landbouweekblad.
25 Augustus 2010
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24