|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 03:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Ek wil graag lusern plant onder drupbesproeiing, want my water is beperk. Ek het met 2 agente gepraat. Die een sê T-Tape is die beste en die ander een sê druppers met ’n soliede pyp (mikropyp). Sal die grond inval as ek T-Tape gebruik, want dit is die tweede agent se argument. My grond is baie lig, dis nie klei nie. Enige raad is welkom. Baie dankie.
Drupbesproeiing word beskou as die mees doeltreffende besproeiingstelsel, maar daar is bewys uit literatuur dat hierdie stelsel ook net so ondoeltreffend as enige ander stelsel kan wees as gevolg van swak waterkwaliteit en bestuur. Verstoppings van emitters is een van die ernstigste probleme wat met drupbesproeiing gepaard gaan en verskeie benaderings in die voorkoming van verstopping van emitters sluit in goeie filtrering, spoel van laterale en chemiese behandeling van die grond rondom die drupperlyne.
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24