|
|
|
| Bygewerk: | 26 May 03:00 IDT |
| Temp: | |
| Druk: | |
| Doupunt: | |
| Humiditeit: | 82% |
| Wind: |
Kan ek die lusernhooi met oulandsgras vervang in die resepte of moet ek 'n aanpassing in die proteїeninhoud aanbring?
Kan ek ook die SS200 vervang met Voermol se molassestroop en in watter hoeveelhede?
Lusernhooi kan met oulandsgras vervang word, maar dan moet die voerkraalrantsoen aangepas word deur ekstra proteïen in te sluit. Die samestelling van 'n Afrondingsrantsoen met lusern en een met oulandsgras sal as volg daar uitsien:
|
Grondstowwe
|
Afrondingsrantsoen 1
|
Afrondingsrantsoen
|
|
Gemaalde lusern
(25 mm)
|
125 kg
|
−
|
|
Gemaalde oulandsgras (15 mm)
|
–
|
100 kg
|
|
Gemaalde mielies
|
550 kg
|
525 kg
|
|
Voermol Procon
|
100 kg
|
150 kg
|
|
Voermol SS 200
|
200 kg
|
200 kg
|
|
Voermol Melassemeel
|
40 kg
|
40 kg
|
|
TOTAAL
|
1 015 kg
|
1 015 kg
|
Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24