Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Weiding / Vergiftignig / Gifblaarvergiftiging-wild

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 03:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Gifblaarvergiftiging in wild

Ingestuur deur Onbekende besoeker op 5 April, 2010 - 09:49

Vraag

Gifblaar is verspreid oor my 50 hektaar plaas in die Cullinandistrik. Wat stel u voor kan ek op die veld laat wei om die gras kort te hou? Kan pluimvee ook vrek van die gifblaar as ek hul in ’n deel toe kamp? Kan ek bergbokkies, donkies en perde ook in die in die kamp laat wei? Watter wild kan ek daarop aanhou? Kan u my asb raad gee?

Antwoord

Deur: Dr. NEIL FOURIE

Gifblaarvergiftiging is 'n vergiftiging van beeste, skape en bokke. Vrektes kom veral in die lente en in die herfs voor. Dit is dan wanneer gifblaar bot en die weiding is dan gewoonlik nie goed nie. Dit is as't ware 'n ondergrondse boom waarvan net die blaartjies bo die grondoppervlakte uitsteek. 

Dit is nog nooit gedokumenteer dat wild, perde of pluimvee gevrek het van gifblaar nie, maar wees verseker dat skape en beeste heel moontlik sal vrek op ’n kleinerige eiendom.
 
Dit blyk dat eland en koedoes wat blaarvreters is, meer weerstandig teen vergiftiging is as springbokke, wat grasvreters is. Wildsbokke wat in dieselfde omgewing as gifblaar voorkom, mag deur natuurlike seleksie weerstand teen gifblaar ontwikkel het. Dit is nie duidelik of plaasdiere hulself kan aanpas op gifblaarveld nie. Alhoewel perde vatbaar is vir die gifstof (fluoroasetaat) in gifblaar, word hulle nie vergiftig onder natuurlike toestande nie. Gifblaar is so onsmaaklik vir perde dat hulle dikwels gebruik word om veld te bewei wat giftig vir beeste is. Shaw het ‘n skaap en bok doodgemaak deur hulle 57 gram blare te gee, 450 gram het ‘n bees doodgemaak. Egyed het gevind dat 1g gemaalde gifblaar per kg lewende gewig 5 uit 5 skape doodgemaak het. Selfs honde het gevrek toe hulle die derms van ‘n bees wat aan gifblaar gevrek het, geëet het.
 
Bron: Kellerman, T.S., Coetzer, J.A.W., Naude, T.W. en Botha,C.J. 2005. Plant poisonings and mycotoxicosis of livestock in Southern Africa. Oxford University Press. ISBN 978 0 19 57613 4
 
Geskryf deur: dr. Neil Fourie, Toksikoloog (neil@nfourie.co.za)
1 April 2010
Lees ook die volgende antwoorde:
          Gifblaar-samevatting van antwoorde
          Gifblaar
          Gifblaar in hooi
          Roei gifblaar uit

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 1789 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Boere op wiele wys hul staal
  • Landbou in SA het jeug nodig
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction