Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Wild / Algemeen / Kan-dragtige-wildsbok-geboorte-terughou

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 03:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kan dragtige wildsbok geboorte terughou?

Ingestuur deur Janbez op 31 Julie, 2006 - 09:42

Vraag

'n Wildgids het vertel dat dragtige springbokke gedurende droogtetye hul lammers se geboorte met tot twee maande kan terughou. Is dit so?

Antwoord

Deur: Dr. DOUW GROBLER

Vraag:
Ons was die naweek op 'n wildplaas. Die gids het vertel dat dragtige springbokke gedurende droogtetye hul lammers se geboorte met tot twee maande kan terughou. Vir my klink dit onmoontlik. As sy nie eers vir haarself genoeg kos kan kry nie, hoe kan sy die ongebore lam voed. Ek sal graag uitsluitsel hieroor wil hê. - Wilna (voges@tlantic.net)

Antwoord:
Daar is geen wetenskaplike bewyse vir só 'n wye stelling nie, maar daar is al waargeneem dat die kleiner antelope, soos springbokke en rooibokke, wel pieke toon van lammers gedurende die lamtyd, en meestal geskied die pieke in tye wanneer dit baie gunstig is vir die ooie wat lam (groen gras, baie weiding, baie water). Wat wel al gesien is, is dat die draagtyd nie 100 % konstant is nie, m.a.w dat dit 'n paar dae langer of korter kan wees as die gemiddeld, maar beslis nie 2 maande nie!

 

  • Geskryf deur dr. Douw Grobler

     

  • Aanhaling uit "Die Soogdiere van die Suider-Afrikaanse Substreek" deur R.H. Smithers 1983. Universiteit van Pretoria ISBN 0869795414.:
    "Springbokramme kan enige tyd van die jaar teel en die paarseisoen hang af van die fisiologiese status van die ooie, wat weer beheer word deur die voedingsvlak. Die grootste getal lammers word in die somer in somerreënvalgebiede gebore en in Julie in winterreënvalgebiede.
    "Die dratyd is 24 weke en die gemiddelde geboortemassa is 3,82kg. Ooie kan reeds op 7 maande bevrug raak."

    31 Julie 2006

Addisionele dokument

4
Gemiddeld: 4 (1 vote)
Jou gradering: Geen
  • 2309 keer gelees
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Leesstof
  • Den Vlier
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction