Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Wild / Algemeen / Probleme-met-wildsbokke-tuine

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 03:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Probleme met wildsbokke in tuine

Ingestuur deur Faffa op 7 Oktober, 2011 - 20:31

Vraag

Ons bly in 'n Wildlife Estate en die bokke vreet al ons boompies en rose op. Is daar dalk 'n spuitstof wat gebruik kan word om hulle te keer en nie doodmaak nie.

Antwoord

Deur: DR. SUNELLE STRYDOM

Hier is advies wat ek kon opsoor. Ek is nie seker of dit sal werk nie, maar ek dink dit sal die moeite werd wees om te probeer. 

1.     Gebruik ‘n sproeibottel en spuit die bokke nat met water wanneer hulle aan u plante vreet. Alternatiewelik kan sproeiers wat met beweging aangesit word, geїnstalleer word.
 
2.     ‘n Warm jalapeno afweermiddel kan op die plante gespuit word. Dit kan soos volg tuis gemaak word:
·     Puree 3 jalapenos in ‘n menger om sodoende ‘n vloeistof te vorm. 
·     Giet dié vloeistof deur ‘n kaasdoek tot in ‘n bottel. 
·     Voeg 2 eetlepels sonneblomolie, ‘n kwart teelepel nie-giftige kunsgom en 2 drupppels skottelgoedseep by en skud. 
·     Voeg 1 deel van die afweermiddel by 10 dele water in ‘n sproeibottel en spuit die mengsel op die plante.
 
Verwysings:
1.     Spallone C. How to keep goats from eating shrubs and fruit vines. eHow [webblad]. Beskikbaar by www.ehow.com Mobile soos op 22 September 2011.
 
Geskryf deur: Dr Sunelle Strydom (BVSc)
 
7 Oktober 2011

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 467 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Groefdraai by gewere
  • Karaan: Miljoen poste kan geskep word
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction