Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kundiges / Vra-vir-faffa / Wild / Voeding / Aangeplante-weiding-vir-wild-onder-spilpunt-mpumalanga

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 03:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Aangeplante weiding vir wild onder spilpunt in Mpumalanga

Ingestuur deur Faffa op 31 Oktober, 2011 - 11:07

Vraag

Ek is tans besig om ‘n 45 ha spilpunt in die wildskamp op te sit waar ek graag aangeplante weiding vir wild wil vestig. Ons is in die Groblersdal, Marble Hall omgewing. Het u dalk vir my raad? Watter gras beveel u aan moet ek aanplant? Dankie vir u tyd, Kerneels Foord.

Antwoord

Deur: Prof. CHRIS DANNHAUSER

Ek is tans besig om ‘n 45 ha spilpunt in die wildskamp op te sit waar ek graag aangeplante weiding vir wild wil vestig. Ons is in die Groblersdal, Marble Hall omgewing. Het u dalk vir my raad? Watter gras beveel u aan moet ek aanplant? Dankie vir u tyd, Kerneels Foord. 

Antwoord:
Ek sou twee spesies aanbeveel, naamlik Bloubuffelsgras (Cenchrus ciliaris) en/of
Witbuffelsgras (Panicum maximum).
  1. Bloubuffelsgras is die mees droogtebestande een van die twee en word meer algemeen, as witbuffel, in die Bosveld aangeplant. Dis ‘n baie goeie wei- sowel as hooigewas.
  2. Witbuffelsgras is die smaaklikste van die twee en verkies meer vrugbare leem- en kleigrond. Sy smaaklikheid maak hom ‘n goeie staandehooi.
 
In alle gevalle sou ek enige weiding wat in ‘n wildskamp geplant word, wildwerend omhein, want die wild oorbewei dit in ‘n jong stadium en kan so ‘n nuwe aanplanting totaal verwoes. Kleiner oppervlaktes word soms met doringtakke toegepak vir beskerming.
 
Vraag: Baie dankie vir die terugvoering , dit word baie waardeer. Kan mens die 2 tipes saam plant? Dit word onder spilpunt geplant m.a.w. dit word ten alle tye besproei. Sal ook graag net u opine wil hoor oor hawer gemeng met grassoorte? Dink u dis ‘n goeie ding, of is dit beter om net op een spesifieke grassoort te besluit?
Dankie vir u mening oor die toespan van die gras, dit is deel van die plan, juis om te beskerm!
 
Antwoord: Ek sou nie Wit- en Bloubuffel meng nie. Die smaaklikheid verskil te veel.
Ek sou ook nie hawer met ander grassoorte meng nie. Wat ek wel suksesvol in ‘n mengsel gesien het, was hawer en Weiwieke. Dis ‘n eenjarige peulgewas, wat dan stikstof voorsien.
 
Geskryf deur: prof. Chris Dannhauser, weidingskundige (chriswei@vodamail.co.za)
 
30 Oktober 2011

Addisionele dokument

0
Geen gradering nie
Jou gradering: Geen
  • 631 keer gelees
  • Drukker-vriendelike uitgawe
  • Stuur na vriend
  • PDF uitgawe
Nuwe inskrywing

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Adelaide-4 terug in SA
  • Oud, maar nog vol vuur!
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction