Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Kwellinge-oor-agriseb

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Kwellinge oor AgriSEB

 
ONS VERSLAGSPAN

Verwarrende seine oor hoe die bemagtigingshandves vir die landbou (AgriSEB) inskakel by die Departement van Handel en Nywerheid se nuutste riglyne vir swart bemagtiging, asook onsekerheid oor hoe die proses nou gaan verloop, is besig om spanning in die landbou te laat opbou.

Daar is selfs bedenkinge of die huidige proses wel op 'n handves vir die landbou gaan uitloop.

Mnr. Johan Dique, besturende direkteur van Senwes, het aan Landbouweekblad gesê die gebrek aan deursigtigheid in dié proses lei tot spanning en ongeduld. Dique is nou by die AgriSEB-proses betrokke.

Ook dr. Tobias Doyer, hoof uitvoerende beampte van die Landboubesigheidskamer (LBK), sê daar is kommer oor wie uiteindelik die finale handves gaan opstel. "Daar bestaan vrese dat die Minister van Landbou, me. Thoko Didiza, of haar departement, dit self sal wil doen."

Doyer waarsku dat as die partye wat die voorstelle moet toepas, nie toegelaat word om die handves op te stel nie, hulle ook nie daarop sal inkoop nie. "Sou die minister dit nie 'n inklusiewe proses maak nie, moet daar vasgestel word of dit nog aan die kode van goeie praktyke voldoen."

Hy meen dat as die landbou ook nie sy osse reg inspan nie, "die Regering met hom sal maak net wat hy wil".

Mnr. Bully Botma, die primêre landbou se verteenwoordiger op die stuurkomitee, was ietwat meer optimisties. Hy sê ná 'n onlangse gesprek tussen Agri SA en Didiza en die jongste vergadering van die stuurkomitee is daar groter duidelikheid oor die pad vorentoe. Die gesprek met Didiza is aangevra om onduidelikhede op te klaar.

Hy sê dit beteken nie dat daar nié kwellings en probleme is wat nog aandag moet kry nie. "Daar is altyd die moontlikheid dat die lig in die tonnel dalk 'n aankomende trein kan wees."

Nog 'n lid van die stuurkomitee, die TLU SA se mnr. Chris Jordaan, sê die proses behoort eerder opgeskort te word. "Namate daar meer nugterheid oor die implikasies van die proses is, glo ons daar moet eers navorsing oor die uitvoerbaarheid en haalbaarheid van 'n handves vir die kommersiële landbou wees."

Die komitee het in 'n amptelike verklaring gesê daar was eenstemmigheid onder lede oor die hoë vlak van aanbevelings en daar word nou gewerk aan 'n volgende konsepdokument wat later aan Didiza oorhandig sal word.

Die stuurkomitee is in September verlede jaar aangestel om alle kommentare op die AgriSEB-raamwerkdokument saam te vat en daarna 'n finale dokument saam te stel.

18 Maart 2005

0
 
 
  • 2129 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Drakensbergers weer tops in Vrystaat
  • Brandstofpryse kan daal
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction