Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Landbou-wys-leierskap

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Landbou wys leierskap

 
JEAN-MARIE DE WAAL

Die bydrae van die landbou tot die ontwikkeling en groei van die Wes-Kaap is deurgaans misgekyk. Derhalwe is die bekendstelling van 'n landbou- en landbou-ondernemingstrategie vir dié provinsie 'n geskiedkundige dag, het mnr. Adrian Sayers, hoof uitvoerende beampte van die provinsiale ontwikkelingsraad wat die strategie voorberei het, gesê.

"Hiermee wys die landbou ware leierskap in vergelyking met ander sektore," het Sayers gesê.

Die voorlopige strategie is op Elsenburg aan mnr. Cobus Dowry, Wes-Kaapse minister van landbou, oorhandig.

Die finale dokument gaan by 'n landbouberaad in Julie in die Wes-Kaap bekend gestel word. Daar is net nog sowat twee weke om voorstelle en kommentaar op dié strategie te lewer.

Dié proses is verlede jaar begin toe 'n tussentydse stuurkomitee met verteenwoordigers van die Regering, ondernemings, werkers en die publiek sleutelstrategieë vir verskeie bedrywe opgestel het.

Die belangrikste kwessies wat uitgewys is, is grondhervorming, bemagtiging in die landbou (AgriSEB), menslike hulpbronontwikkeling en maatskaplike- en plaaswerkeraangeleenthede. Die mededingendheid in landboubemarking, marktoegang en markontwikkeling is ook geïdentifiseer.

Van die betrokkenes is Agri Wes-Kaap, die National African Farmers' Union, Cosatu en die provinsiale departement van landbou en grondsake.

Dr. Piet van Rooyen, hoofdirekteur van die Wes-Kaapse departement van landbou, sê hoewel samewerking altyd nagestreef word, is dit nooit maklik om te bewerkstellig nie.

8 Julie 2005

0
 
 
  • 1754 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Koste van kalf in 'n voerkraal
  • Winsgewendheid van olyfboerdery
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction