Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Landbousubsidies-dalk-afgeskaf

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

Landbousubsidies dalk afgeskaf

 

Talle ontwikkelende lande en Suid-Afrika het op die afgelope G8-beraad in Gleneagles, Skotland, duim vasgehou dat landbousubsidies afgeskaf sou word.

Dit lyk asof landbousubsidies afgeskaf kan word mits die Europese Unie (EU) en Amerika 'n vennootskap hieroor aangaan, het me. Mariann Fischer Boel, die EU se kommissaris vir landbou en landelike ontwikkeling, gesê.

Sy het gereageer ná President George W. Bush van Amerika in 'n onderhoud laat blyk het sy land is bereid om landbouhervorming te oorweeg en subsidies af te skaf.

"Ek is bly oor Amerika se bereidwilligheid om ernstig na hervorming in die landbou te kyk en om sy 'Farm Bill' vir bespreking te oorweeg," het sy gesê.

Sy sê van die grootste hervormings in die Europese geskiedenis is pas aan sy gemeenskaplike landboubeleid aangebring. "Ons is bereid om ons kontraktueel aan hierdie hervormings deur die Wêreldhandelsorganisasie (WHO) te verbind, maar ons vennote moet ons ideaal nastreef," het sy gesê.

Volgens haar is die manier waarop Europese boere gesubsidieer word, besig om te verander. Subsidies word blykbaar nie meer gekoppel aan wát geproduseer word nie en dus verwring subsidies nie die handel nie. Die subsidies poog om hoë vlakke van standaarde vir die omgewing en dieregesondheid daar te stel. Innovasie en diversifikasie in landelike gebiede word ook op prys gestel.

"Voor ons op 'n sperdatum vir die afskaffing van uitvoersubsidies kan ooreenkom, moet Amerika egter onderneem om uitvoerkrediete en die gebruik van weifelende 'voedselbystand' om van oorskotte ontslae te raak, af te skaf," het sy gesê.

Sy sê Europa hoop om teen Desember vanjaar by die WHO se ministeriële vergadering in Hongkong 'n "omvattende transaksie" te beklink, want volgens haar is handel beter as bystand.

Sy sê daar word vanaf 2009 beoog dat die wêreld se 50 armste lande "alles behalwe wapens" na Europa sal kan uitvoer — "vry van tariewe en kwotas".

15 Julie 2005

4
 
 
  • 1777 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Registrasie van plaagbestrydingsoperateurs
  • Bakkiedag bly immergewild
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction