Tuis
Gevorderde soek
  • Tuis
  • Nuus
  • Bedrywe
    • Diere
    • Akkerbou
    • Tuinbou
    • Meganisasie
    • Bedryfsake
    • Tegnologie
    • Wiele
  • Die weer
    • Vandag se weer
    • Weervoorspelling
    • Weerberigte
    • Gesels saam oor die weer
  • Markte
    • Safex-pryse
    • Aandeelpryse
    • Agri-weekliks
    • Veilingspryse
    • Finansies
    • Varsprodukte
  • Vra die kundiges
    • Vra vir Faffa
    • Dierevoeding
    • Finansies
    • Chemikalieë
    • Regskenner
  • Stoeterye
    • Beeste
    • Skape
  • Jou mening
    • Forums
    • Gespreksforum
    • Boereblogs
    • Peiling
  • Multimedia
    • Foto-albums
    • Video's
    • E-pos foto’s aan ons
  • Potpourri
    • Kos en resepte
    • Boer soek 'n vrou
    • Pretkalender
    • Kalender
    • Jag en gewere
    • Jongste Landbouweekblad
    • Bloktoetse
    • Kompetisies
    • Boeke
  • Geklassifiseerde advertensies
Jy is hier: Lbw-man-wen-studieprys

Nuus

SA en Australië deel SKA-projek

Ná jare se beplanning en maande se wag het die SKA-organisasie aangekondig dat Suid-Afrika en Australië dié teleskoop sal deel.

  • Gebrekkige rekord oor grondbesit
  • OBP-entstof weer onder skoot
  • SKA: Suid-Afrika hoor dalk vandag
  • Langklooframphulp: Minister help eindelik
  • Oesskatting in die kol – Graan SA
  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Bosman wen Jongboer van die Jaar
meer...

Lekkerlees

  • Aktekantoor se inligting oop vir publiek
  • Nampo 2012 - die landbou in al sy glorie
  • Bewerkingstoer na Argentinië
  • Titelaktes van familieplaas
  • Eis teen Transnet nadat plaas afgebrand het?
  • Wie smous met BK’s?

My Weer

  • Voorspelling
  • Vandag
  • My ligging

Kaapstad

  • Saterdag
  • Kans op reën
  • Hoog:18 C
  • Laag:9 C
  • Sondag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:7 C
  • Maandag
  • Sonskyn
  • Hoog:20 C
  • Laag:8 C
Sonsopkoms: 7:38
Sonsondergang: 17:46

Kaapstad

Bygewerk:26 May 04:00 IDT
Temp:
Druk:
Doupunt:
Humiditeit:82%
Wind:

Kaapstad

Peiling

Is mentorskap die korrekte oplossing vir die suksesvolle bemagtiging van nuwe boere?:

LBW-man wen studieprys

 
CHARL VAN ROOYEN

Mnr. Ainsley Moos, senior joernalis van Landbouweekblad, is die wenner van die Ou Mutual se studieprys vir landboujoernaliste. Hy is 'n senior in-diepte skrywer in Landbouweekblad se Pretoriase kantoor.

Moos (27) is deur die Landbouskrywersvereniging van Suid-Afrika as wenner aangewys. Hy moet die beursgeld gebruik om vanjaar se internasionale kongres vir landboujoernaliste in Swisterland, wat deur die Internasionale Federasie van Landboujoernaliste (IFAJ) aangebied word, by te woon. Die kongres word van 31 Augustus tot 4 September gehou. Hy sal mnr. Reg Weiss van die Paarl, vaste verteenwoordiger van die vereniging en tans die IFAJ se ondervoorsitter in Afrika, vergesel. Weiss is 'n oud-redaksielid van Landbouweekblad.

Mnr. Schalk Burger, markontwikkelingsbestuurder by Ou Mutual en borg van die studieprys, sê landboujoernaliste speel 'n belangrike rol in die uitbou van die ekonomie. Dit is gevolglik belangrik dat uitnemende joernaliste in hierdie sektor die nodige erkenning vir hul bydraes ontvang.

Moos het verlede jaar as gas van die United States Grains Council 'n biotegnologie-toer na San Francisco, Des Moines en St. Louis in Amerika, asook Guelph in Kanada, onderneem. In 2002 het hy ook die redakteursprys by Beeld ontvang as die belowendste joernalis.

Hy is 'n boorling van Oudtshoorn en het aan Bridgton Senior Sekondêr gematrikuleer. Hy het sy BA en honneursgraad in die Joernalistiek aan die Universiteit van Stellenbosch verwerf.

22 Julie 2005

0
 
 
  • 1692 keer gelees

Geborgde skakels


Plaassilo's - 'n Blink Gedagte

Kwaliteit Saad

Die toekoms is in jou land

In lyn met die boer

MSD Animal Health

Our brand new website

Daaglikse nuusbrief

Weeklikse nuusbrief

Teken In

  • Registreer as gebruiker
  • Wagwoord vergeet?

E-pos forum

  • Waarom is boere so stil?
  • Soek Atchar in Malelane/Komatipoort area.
  • Hoe meet jy as melkboer jou melk, per kg of liter
  • Boom Lusern en siektes
  • Nekklamp vir beeste
meer...

Gewildste stories

Vandag

  • John Deere-winkel gewild op Nampo
  • Boer aangerand oor begrafnis

Immergroen stories

  • RSS-voere
  • E-pos foto's aan ons

Pas gelees

  • Varkpes: Samewerking knou bestryding
  • Landbouweekblad, 11 November 2011
  • Wie is ons?
  • Kontak ons
  • Gebruiksvoorwaardes
  • SMS-diens
  • RSS-voere
  • Teken in op LBW
  • LBW-argiewe
  • Vennote

Alle regte voorbehou. © Landbou.com 2011. In Suid-Afrika gepubliseer deur Media24

Web Development by FormFunction