Leefstyl


Tien boere gaan weer ’n kans op liefde waag op Boer soek 'n Vrou 6.

141 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Stompie (26) boer met beeste in die Vrystaat en is passievol oor sy boerdery en plaas.

141 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Reinhardt (28) boer met skape, beeste en wild in die Noord-Kaap en soek 'n vrou wat pret en familievas is.

93 keer gelees | 1 kommentaar 20 Mei 2013


Michiel (30) boer met beeste in Mpumalanga en wil 'n vrou ontmoet wat op die plaas sal tuis wees en 'n goeie humorsin het.

74 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Marius(28) boer met vrugte in die Wes-Kaap en is op soek na 'n vrou met haar eie drome en 'n sin vir humor.

104 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Ignus (28) boer met vee in die Vrystaat en sien uit daarna om sy ideale vrou te ontmoet en nes te skrop.

96 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Jan (51) het 'n gemengde boerdery in die Wes-Kaap en droom van 'n lewenslustige, hardwerkende lewensmaat.

105 keer gelees | 1 kommentaar 20 Mei 2013


Hans (26) boer met Dohne-Merino's, mielies en sojabone in die Vrystaat en sal sy droommeisie op sy hande dra.

82 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Fanie (28) boer met vee in die Oos-Kaap en is op soek na iemand saggeaard, mooi en fluks.

108 keer gelees | 1 kommentaar 20 Mei 2013


Danie (38) is 'n veeboer van Mpumalanga wat soek na iemand wat lief is vir honde en wat lekker saam kan lag.

89 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Chris (25) het 'n gemengde boerdery in Mpumalanga en wil die regte man vir die regte vrou wees.

387 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Wildsvleiskenner, Annatjie Reynolds, wys hoe om 'n hele karkas in sewe basiese snitte op te sny.

569 keer gelees | 5 kommentaar 15 Mei 2013


Potte vol bloospienk ingelegde kwepers laat my altyd verlang na my ma se huis...

230 keer gelees | 0 kommentaar 14 Mei 2013


Vars van die boom is hulle wollerig, knobbelrig en frank. Maar al wat ’n kweper vra, is ’n bietjie aandag.

243 keer gelees | 0 kommentaar 13 Mei 2013


’n Roerbraai bly die vinnigste ete-oplossing, maar ’n vaal, smaaklose een is vir niemand lekker nie.

329 keer gelees | 0 kommentaar 10 Mei 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights