Leefstyl


Hier's ’n resep vir ’n perfekte Vadersdag-ete - uit die kombuis van Schalk Burger sr., rugbylegende, en sy gesin se nuwe restaurant op hul Wellingtonse wynplaas.

319 keer gelees | 0 kommentaar 14 Junie 2013


Mnr Ben Fourie vertel van die groot 6mm gewere wat die tonge in die geweerwêreld los gehad het. Van .243 Winchester tot die 240 Weatherby Magnum.

321 keer gelees | 0 kommentaar 11 Junie 2013


Met bykans 600 lekker resepte sal die nuwe Huisgenoot-resepteboek, Top 500+ Wenresepte 2, jou sommer lank geïnspireer en aan die kook hou!

613 keer gelees | 0 kommentaar 4 Junie 2013


Ek maak dié pastei baie in die winter.

1321 keer gelees | 0 kommentaar 28 Mei 2013


’n Goudbruin, geurige pastei op die tafel is die perfekte ete op ’n koue aand.

877 keer gelees | 2 kommentaar 27 Mei 2013


Ek hou daarvan om in die winter pannekoek met vanieljeroomys en gebraaide appels te vul en dit met ’n skeppie van dié brandewynsous te bedien.

550 keer gelees | 0 kommentaar 24 Mei 2013


Dié truffels maak ’n heerlike geskenk (as jy dit oor jou hart kan kry om dit weg te gee).

534 keer gelees | 0 kommentaar 22 Mei 2013


Dié vurige voggies is nie net tuis agter ’n kroegtoonbank nie, dis ook wonderlik om mee te kook en te bak.

508 keer gelees | 0 kommentaar 21 Mei 2013


Tien boere gaan weer ’n kans op liefde waag op Boer soek 'n Vrou 6.

715 keer gelees | 1 kommentaar 20 Mei 2013


Stompie (26) boer met beeste in die Vrystaat en is passievol oor sy boerdery en plaas.

656 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Reinhardt (28) boer met skape, beeste en wild in die Noord-Kaap en soek 'n vrou wat pret en familievas is.

451 keer gelees | 3 kommentaar 20 Mei 2013


Michiel (30) boer met beeste in Mpumalanga en wil 'n vrou ontmoet wat op die plaas sal tuis wees en 'n goeie humorsin het.

379 keer gelees | 1 kommentaar 20 Mei 2013


Marius(28) boer met vrugte in die Wes-Kaap en is op soek na 'n vrou met haar eie drome en 'n sin vir humor.

530 keer gelees | 2 kommentaar 20 Mei 2013


Ignus (28) boer met vee in die Vrystaat en sien uit daarna om sy ideale vrou te ontmoet en nes te skrop.

497 keer gelees | 0 kommentaar 20 Mei 2013


Jan (51) het 'n gemengde boerdery in die Wes-Kaap en droom van 'n lewenslustige, hardwerkende lewensmaat.

746 keer gelees | 9 kommentaar 20 Mei 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 05/06/13 12/06/13 %
Beesvleis A2/A3 2780c 2789c down 0.3
Speenkalf (lewend) 1443c 1440c down -0.2
Skaapvleis A2/A3 4316c 4338c down 0.5
Varkvleis (gem. prys) 1781c 1799c down 1
Braaikuikens 1524c 1506c down -1.2

Aandele

Pricecheck Flights