Leefstyl


Wat is die definisie van ’n boer? En hoe kwalifiseer jy om eersgenoemde te kan word?

811 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012


Ontmoet Yolandi Stoltz, 'n getroue Landbouweekblad-leser en 'n leser van die week.

592 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012


Niemand weet hoekom hierdie siekte meer algemeen begin voorkom nie en allerlei ongewone manifestasies maak ‘n akkurate diagnose moeilik.

1308 keer gelees | 1 kommentaar 31 Mei 2012


’n Perd is nie net ’n voortreflike troeteldier vir kinders nie, maar perdry help ook kinders se breinfunksies.

1581 keer gelees | 3 kommentaar 31 Mei 2012


Die Boerboel het oor jare heen ’n reputasie opgebou as ’n goeie waghond wat ook ’n liefdevolle geaardheid het.

1673 keer gelees | 1 kommentaar 31 Mei 2012


Bees- en skaapboere hou hul kalf- en lampersentasie met valkoë dop. Waarom doen voëlboere dit nie?

874 keer gelees | 6 kommentaar 31 Mei 2012


Probleme met hondekosgehalte ontstaan omdat vervaardigers kortpaaie kies. En dis die dier se eienaar wat die gelag betaal.

859 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012


In en om die huis skuil oral gevare waardeur ’n troeteldier vergiftig kan word – veral met honde is dit 'n groot probleem.

1021 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012


Seer, stywe gewrigte kom veral voor by diere wat oorgewig is en is veral ʼn probleem by groter honderasse.

884 keer gelees | 1 kommentaar 31 Mei 2012


Deeglike dinkwerk is nodig vir die regte keuse van ’n hond of kat omdat so ’n dier baie jare lank deel van die gesin kan wees.

1037 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012


Die verskeidenheid nuwe kleurmutasies wat moontlik is, prikkel die belangstelling van ’n Bloemfonteinse kouvoëlboer.

1157 keer gelees | 0 kommentaar 31 Mei 2012


Dié ryk bistro-kos is geroosterde kaasbroodjies met ’n verskil – en trooskos van die boonste rak.

1859 keer gelees | 0 kommentaar 28 Mei 2012


'n Skaapspa - ongewoon, maar darem nie so ongewoon dat jy oral om jou ooie op luukse-stoele sien rondsit met hul gespelete hoewe wat geskuur en gepoets word nie.

1037 keer gelees | 0 kommentaar 22 Mei 2012


1233 keer gelees | 0 kommentaar 21 Mei 2012


Op die wynplaas De Wetshof net buite Robertson woon Francina Blaauw, ’n vrou wat die kuns van egte mosbolletjies verstaan en laat voortleef.

1197 keer gelees | 0 kommentaar 18 Mei 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 08/05/13 15/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2790c 2794c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1594c 1583c down -0.7
Skaapvleis A2/A3 4328c 4374c down 1.1
Varkvleis (gem. prys) 1765c 1767c down 0.1
Braaikuikens 1478c 1483c down 0.3

Aandele

Pricecheck Flights