Leefstyl


Wintertyd is waterblommetjie-tyd. In Boerekos Winter 2013 is daar ’n hele afdeling met heerlike resepte vir waterblommetjies!

683 keer gelees | 0 kommentaar 4 April 2013


As daar ’n stukkie steak oorgebly het ná ’n braai, sny dit baie dun en maak ’n vullende slaai daarvan.

928 keer gelees | 0 kommentaar 27 Maart 2013


Die geure van die spek, tamatie en olywe trek lekker in die hoender in terwyl dié gereg bak. Sorg vir ’n bak koeskoes of rys om al die lekker sous op te vang.

1220 keer gelees | 0 kommentaar 20 Maart 2013


’n Besigheid wat 25 ton beskuit per maand produseer, het aan mev. Christa van der Merwe van Postmasburg ’n groot prys besorg.

1089 keer gelees | 1 kommentaar 11 Maart 2013


Dié mosbolagtige heuningbrood is op sy beste vuurwarm uit die oond met kaneelbotter of Marmite. Vir ontbyt doen brosgebraaide spek en ’n skyf of twee verouderde gouda die ding.

1265 keer gelees | 1 kommentaar 11 Maart 2013


Dié bielie van ’n pot is die boere-weergawe van bief stroganoff – en die wag werd.

1824 keer gelees | 3 kommentaar 3 Maart 2013


Die vroue wat vanjaar om die titel as Landbouvroue-entrepreneur meeding, het twee gemeenskaplike dryfvere: Passie en deursettingsvermoë.

1417 keer gelees | 1 kommentaar 3 Maart 2013


Dis weer tyd vir boere om in te skryf vir die gewilde werklikheidsreeks Boer soek ’n Vrou.

1377 keer gelees | 1 kommentaar 28 Februarie 2013


Verskeie kaliber patrone vir die jagveld word deur Ben Fourie, Landbou.com se jag- en geweerskrywer, in oënskou geneem.

1663 keer gelees | 0 kommentaar 27 Februarie 2013


Drieboneslaai word seker net deur aartappelslaai onttroon as die gunsteling-Suid-Afrikaanse braai-slaai.

1284 keer gelees | 1 kommentaar 22 Februarie 2013


Reenen Kritinger boer met kern- en steenvrugte by Greyton in die Wes-Kaap. Hy vertel meer oor sy appelboerdery.

1298 keer gelees | 2 kommentaar 11 Februarie 2013


Hierdie resep is ideaal vir 'n spesiale ete, wat is nou meer eg-Suid-Afrikaans as lamsboud!

1871 keer gelees | 0 kommentaar 11 Februarie 2013


Landbou.com begin 'n reeks artikels om die fokus te plaas op die belangrike rol wat boere in ons land speel. Angus McIntosh, 'n hoenderboer van Stellenbosch, is eerste aan die beurt.

1413 keer gelees | 3 kommentaar 7 Februarie 2013


Burgers is gewilde vakansiekos. Dié weergawe is effens anders, maar steeds maklik en vinnig.

1177 keer gelees | 0 kommentaar 7 Februarie 2013


Dié mondwaterlekker-brijani het al die speserygeure van die ware Jakob, maar is binne ’n oogwink gereed.

2549 keer gelees | 0 kommentaar 29 Januarie 2013

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights