Leefstyl


Dié mondwaterlekker-brijani het al die speserygeure van die ware Jakob, maar is binne ’n oogwink gereed.

2549 keer gelees | 0 kommentaar 29 Januarie 2013


Navorsing oor die gewildste kalibers waarmee jagters jag, asook oor watter afstande wild geskiet is, lewer interessante leesstof.

4230 keer gelees | 19 kommentaar 28 Januarie 2013


Honde is nie net die mens se beste vriend nie, maar op plase moet hulle ook as werkers hul skoene volstaan – en nie net as afskrikmiddel nie.

3987 keer gelees | 8 kommentaar 22 Januarie 2013


Dit is agtelosig om op ’n plaas te wees sonder honde. Honde as afskrikmiddel op ’n plaas kan die eerste linie tussen die inwoners en aanvallers vorm.

1457 keer gelees | 3 kommentaar 22 Januarie 2013


Dit duur vyf minute om dié vis voor te berei, minder as 10 minute om gaar te maak en dit pas perfek by aartappelslaai.

1216 keer gelees | 0 kommentaar 21 Januarie 2013


Dié bierbeslag is maklik en vinnig, maar vorm die lekkerste, ligste, bros laagomgebraaide vis.

2260 keer gelees | 1 kommentaar 16 Januarie 2013


Met klein kinders in die huis, is dié resep 'n staatmaker. Dit is vinnig, voedsaam en die variasies is eindeloos. Gebruik wat in jou yskas is.

1706 keer gelees | 2 kommentaar 7 Januarie 2013


Daar is verskeie weergawes en variasies van Paella. Pas die resep na jou smaak aan en gebruik seekos, wors of groente waarvan jy hou.

1654 keer gelees | 1 kommentaar 2 Januarie 2013


Ek het in die plaaslike geweer- en ander winkels gaan ronddwaal op soek na iets vir die Kerssloop.

2130 keer gelees | 0 kommentaar 21 Desember 2012


’n Kruis tussen ’n quiche en ’n omelet – perfek om enige tyd van die dag te eet.

2154 keer gelees | 0 kommentaar 7 Desember 2012


Dié ou gunsteling is ’n regte ouma-se-Sondagtafelpoeding.

1659 keer gelees | 0 kommentaar 3 Desember 2012


Dis belangrik om die vla in ’n warmwaterbad (bain-marie) te bak en om dit nie te lank in die oond te hou nie, anders sal dit skif.

1494 keer gelees | 0 kommentaar 28 November 2012


Dis moeilik om presies die regte balans tussen soet en suur te kry en ook om die balans tussen die vulsel en meringue te vervolmaak.

1748 keer gelees | 3 kommentaar 20 November 2012


Dis nou broccoli-tyd ‒ benut dit! Dié groente pas uitstekend by gerookte varkvleis en hoender.

1472 keer gelees | 1 kommentaar 13 November 2012


Moenie vergeet hoe lekker kool in roerbraai is nie. Dié resep is lekker as bykos of ligte ete.

1669 keer gelees | 1 kommentaar 6 November 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights