Leefstyl


Moenie vergeet hoe lekker kool in roerbraai is nie. Dié resep is lekker as bykos of ligte ete.

1675 keer gelees | 1 kommentaar 6 November 2012


Paptert is ’n eg Suid-Afrikaanse bykos vir ’n braai of sommer ’n ligte aandete op sigself.

3195 keer gelees | 2 kommentaar 2 November 2012


Maklik om te maak en baie lekker. Jy kan ook ’n koppie gekapte neute of sade waarvan jy hou saam met die klapper byvoeg. Veral sommeblomsaad is lekker in dié beskuit.

2236 keer gelees | 0 kommentaar 31 Oktober 2012


Die manne en vroue van Boer soek ’n Vrou leer mekaar ál beter ken met die boere wat die dames in Donderdag se episode op ’n uitstappie geneem het.

2310 keer gelees | 1 kommentaar 26 Oktober 2012


Eens 'n predikantsdogter en nou 'n boer, het Madelé Ferreira met 5000 aarbeiplantjies een van die voorste verskaffers in SA geword.

2454 keer gelees | 5 kommentaar 25 Oktober 2012


Dié beskuit is ook bekend as smaak-soos-mosbeskuit (as daar anyssaad in is) of verebeskuit. Net soos mosbolletjies, is dit vars uit die oond, met botter gesmeer, ’n groot lekkerte.

2178 keer gelees | 3 kommentaar 25 Oktober 2012


’n Skeut vars suurlemoensap bo-oor, sodra die vis uit die oond of pan kom, is altyd ’n goeie idee.

942 keer gelees | 3 kommentaar 23 Oktober 2012


Die ys is gebreek toe die vyf Boer soek 'n Vrou-deelnemers eindelik die 10 vroue op hul lysies kon ontmoet.

2499 keer gelees | 0 kommentaar 19 Oktober 2012


Truffelboere maak staat op 'n hond met 'n fyn neus om sukses te behaal. Trevor Norris teel nou die ideale hond as 'oesmasjien'.

4598 keer gelees | 9 kommentaar 17 Oktober 2012


Eenvoudig, maar heerlik. Dis belangrik vir hierdie resep dat die geroomde sampioene se sous nie te dik is nie.

1301 keer gelees | 2 kommentaar 16 Oktober 2012


Dis nou broccoli-tyd ‒ benut dit!

1406 keer gelees | 0 kommentaar 8 Oktober 2012


Paptert is ’n eg Suid-Afrikaanse bykos vir ’n braai of sommer ’n ligte aandete op sigself.

2851 keer gelees | 0 kommentaar 4 Oktober 2012


Boere begin vandag vrou soek op die kassie.

6073 keer gelees | 11 kommentaar 3 Oktober 2012


Adverteer daardie jagtoerusting wat jy nie meer wil hê nie, teen 'n klein fooi in SA Jagter.

3598 keer gelees | 0 kommentaar 28 September 2012


Sorg altyd vir ’n sout-lekkerny of twee by ’n teepartytjie.

1635 keer gelees | 2 kommentaar 27 September 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights