Leefstyl


Dit is so belangrik dat ’n reis nie net ’n bestemming sal wees nie, maar ook ’n ondervinding en ’n ware belewenis.

931 keer gelees | 2 kommentaar 23 Julie 2012


Dié lekker resep kom uit Huisgenoot se nuutste Wenresepte-boek.

2822 keer gelees | 0 kommentaar 20 Julie 2012


As jy ’n helpende hand in die kombuis nodig het, of ’n beginner-kok is, is hierdie resep net vir jou!

5619 keer gelees | 7 kommentaar 17 Julie 2012


Honde en katte is dalk die gewildste troeteldiere maar daar is talle ander diere wat as onwaarskynlike troeteldiere aangehou word.

3683 keer gelees | 1 kommentaar 13 Julie 2012


'Spesiale' of skaars wildsoorte is deesdae gesog onder baie jagters. Ben Fourie skryf oor dié verskynsel in die jagwêreld.

2561 keer gelees | 0 kommentaar 12 Julie 2012


’n Paar jaar gelede was dit in die mode om bredie in ’n heel pampoen te bak en dit dan uit die gaar pampoen op die skep. Hierdie is ’n meer moderne variasie.

3871 keer gelees | 1 kommentaar 10 Julie 2012


Pampoentert is seker die gewildste winterlekkerny in Amerika. Die truuk om die beste geur te kry, is om die pampoen te rooster, nie te kook nie.

2993 keer gelees | 0 kommentaar 9 Julie 2012


Dik skywe pampoen wat stadig gerooster word met ’n mengsel van heuning, botter en lemoensap – smullekker.

1257 keer gelees | 0 kommentaar 6 Julie 2012


’n Nuwe reeks jag-ammunisie is deur die ammunisie-vervaardiger PMP onthul. Dit sal bekend staan as “Kalahari Elite”.

2750 keer gelees | 6 kommentaar 3 Julie 2012


Dié poffertjies is die gewone pampoenkoekie se wulpse niggie. Goudbruin, soet en stroperig. Groente was nog nooit so lekker nie!

2859 keer gelees | 1 kommentaar 3 Julie 2012


Krokette is silindervormige, diepgebraaide happies met ’n bros krummellaag buite om.

1830 keer gelees | 0 kommentaar 28 Junie 2012


LJ van Zyl is nie net 'n blitsige atleet nie maar leef ook na aan die natuur en wil graag eendag heeltyds kom boer.

2151 keer gelees | 0 kommentaar 27 Junie 2012


As jy hou van ’n dun, bros pizza-basis, sal jy hou van dié idee.

1793 keer gelees | 0 kommentaar 26 Junie 2012


Dié resep is amper soos lasagne, maar pleks van pasta, gebruik jy skywe gaar aartappel.

3301 keer gelees | 4 kommentaar 25 Junie 2012


Toe ek appelresepte begin ontwikkel vir dié artikel, het ek gespeel met die idee om van toffie-appels ’n "grootmenspoeding" te maak en in die proses ’n smullekker, stroperige winterpoeding gemaak.

1406 keer gelees | 0 kommentaar 22 Junie 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights