Leefstyl


Wat gemaak as jy ’n donkie as Kersgeskenk ontvang? As jy Gerrit van Tonder is begin jy alles van die dier oplees wat jy kan.

3611 keer gelees | 10 kommentaar 21 Junie 2012


Appelbotter is ’n dik, spesery-gegeurde appelsous. Dis heerlik op plaatkoekies met bros spekvleis vir ontbyt of saam met pannekoek en room vir nagereg.

965 keer gelees | 0 kommentaar 20 Junie 2012


Herman (41) is 'n beesboer van die Vrystaat. Hy het sy prokureurskantoor in die stad verruil vir die lewe op die plaas.

3379 keer gelees | 20 kommentaar 20 Junie 2012


Jasper (31) het vroeër as ingenieur gewerk, maar die Noord-Kaapse plaaslewe het hom teruggeroep na die landbou.

3579 keer gelees | 7 kommentaar 19 Junie 2012


Francois (28) is ’n mielieboer van die Vrystaat. Hy speel graag gholf en het ook onlangs begin bergfiets ry.

1823 keer gelees | 0 kommentaar 19 Junie 2012


Dié skaapboer (32) soek ’n vrou wat lief is vir kinders en in die boerdery belang stel. Hy is lief vir dans en kosmaak.

2138 keer gelees | 10 kommentaar 18 Junie 2012


André (25) het al aan vier wêreldbekertoernooie vir yshokkie deelgeneem. Hy boer met beeste, skape en wild.

2735 keer gelees | 11 kommentaar 16 Junie 2012


Hubert (29) stel baie belang in die politiek en die ekonomie. Hy soek ’n energieke vrou wat lief is vir lag.

2022 keer gelees | 5 kommentaar 15 Junie 2012


Om só ’n pastei op die tradisionele manier te maak, is nogal ’n tydrowende storie. Dié resep is ’n kortpad-weergawe – dit is so maklik, jy kan dit sommer ná werk aanmekaarslaan.

1299 keer gelees | 0 kommentaar 14 Junie 2012


FJ (23) is 'n adrenalien-junkie en soek 'n vrou wat lekker kan saamlag en -kuier. Hy is 'n saai- en beesboer.

1897 keer gelees | 0 kommentaar 14 Junie 2012


Ryk gisbrode is oral in Europese bakkerye te koop en is louwarm uit die oond die heel lekkerste. Bederf jou gesin ’n slag daarmee pleks van winkelbrood.

1159 keer gelees | 3 kommentaar 13 Junie 2012


Naas (29) boer met mielies, beeste, sojabone en skape in Mpumalanga. Hy sien uit daarna om sy lewensmaat te ontmoet.

1872 keer gelees | 16 kommentaar 13 Junie 2012


Bitterlike koue weer en ysreën ten spyt was die 14de Wildskosfees van die De Oude Kraal-landgoed, ’n groot sukses.

2282 keer gelees | 1 kommentaar 12 Junie 2012


Louis (26), ’n wingerd- en vrugteboer, is ’n baie sosiale man, en die vrou wat sy hart steel, sal moet kan saamkuier.

2456 keer gelees | 13 kommentaar 12 Junie 2012


Met temperature wat tans baie laag daal, moet ’n mens seker maak jou troeteldiere is genoeg beskerm teen die koue.

4520 keer gelees | 27 kommentaar 11 Junie 2012

Kry ons op jou foon

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 14/05/13 21/05/13 %
Beesvleis A2/A3 2814c 2815c down 0
Speenkalf (lewend) 1583c 1552c down -2
Skaapvleis A2/A3 4428c 4430c down 0
Varkvleis (gem. prys) 1766c 1774c down 0.5
Braaikuikens 1483c 1512c down 2

Aandele

Pricecheck Flights